Betaal vorentoe "Pay Forward"

User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Betaal vorentoe "Pay Forward"

Post by Monrique (SJ) »

Manne & Dames

Hierdie is n goeie ding glo ek en dat niemand dit sal  misbruik nie.  Iemand het gepraat van die ontvanger se naam bekend maak, ek het nie n probleem daarmee, maar ai kerels ons hoef mos nie poliesman te speel nie.

Geniet hom/haar!!!!

Groetnis
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2353
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Betaal vorentoe "Pay Forward"

Post by henried »

SJ wrote: Manne & Dames

Hierdie is n goeie ding glo ek en dat niemand dit sal  misbruik nie.  Iemand het gepraat van die ontvanger se naam bekend maak, ek het nie n probleem daarmee, maar ai kerels ons hoef mos nie poliesman te speel nie.

Geniet hom/haar!!!!

Groetnis
X2
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
Post Reply