Betaal vorentoe "Pay Forward"
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Betaal vorentoe "Pay Forward"
Ekt 'n stel scope ringe en mounts ook.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Betaal vorentoe "Pay Forward"
ek het my eerste roep kursus by Danie243 op sy plaas gedoen. ons was 3 manne wat oorgeslaap het by hom, hy het volstrek geweier dat ons betaal vir die geriewe. ek moes dit maar aanvaar. Danie weier dat die bank aan hom n kredietkaart gee(ek wens ek het ook daai selfbeheersing gehad). Jy moet egter n kredietkaart he om n kolf van Boyds af te bestel, en het ek nie vir jou kredietkaarte nie(sommer baie). so gebeur dit n paar maande na die kursus dat ek vir Danie weer kon help om n kolf in te bring sonder dat ek hom daarvoor iets vra.
ek het ook n stel dies vir n 250 savage verniet by Nico(Harris 30-06) gekry. hy het nog boonop die posgeld ook betaal
kan julle nou dink wat sou dit my gekos het om daai soort die in te voer. ek weet nie wat het Nico intussen gekry of wat gaan hy nog kry nie maar dit behoort iets groot te wees.
ek dink pay "it forward" is die teenoorgestelde van blinde sambok----- ek wonder wat is die Afrikaanse bewoording daavoor?
ek het ook n stel dies vir n 250 savage verniet by Nico(Harris 30-06) gekry. hy het nog boonop die posgeld ook betaal
ek dink pay "it forward" is die teenoorgestelde van blinde sambok----- ek wonder wat is die Afrikaanse bewoording daavoor?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Betaal vorentoe "Pay Forward"
Self is ek gehelp deur 300Winmag en PietJacobs sonder dat die manne iets gevra het!
Sover ek kan en het, sal ek deelneem - dink dis sommer bakgat idee!
Sover ek kan en het, sal ek deelneem - dink dis sommer bakgat idee!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: Betaal vorentoe "Pay Forward"
Manne dis n goeie idee.
Dit moet net nie soos n huwelik werk nie
Kyk n huwelik is mos 50/50.Die man GEE 50 en die vrou VAT 50

Groete Dawie
Dit moet net nie soos n huwelik werk nie
Groete Dawie
As ek jou sien gaan jy val
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Betaal vorentoe "Pay Forward"
Ek dink dit is bakgat plan en as moderator ondersteun ek die idee.
ek self sal gaan kyk wat ek kan ingooi.
Wouter en Piet vark het my al gehelp en ek kon weer 'n ander man of twee help
As hier gulsigge manne is of manne wat belowe en nie deliver nie kan julle my dadelik in kennis stel met pm en ek sal dit opvolg en werk maak daarvan. miskien kan Jaracal dit onder die advertensie afdeling plaas met die opskrif Pay it Forward
Neels

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Betaal vorentoe "Pay Forward"
Neels
Sal jy bereid wees om MODERATOR van hierdie afdeling te wees?????
Mooi loop
Francois
Sal jy bereid wees om MODERATOR van hierdie afdeling te wees?????
Mooi loop
Francois
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Betaal vorentoe "Pay Forward"
Yes FM
geen pyne.
geen pyne.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Betaal vorentoe "Pay Forward"
Neels
OK, gaan by JARACAL hoor en as hy nie n pyn het nie sal ek die nodige board skep en kan die manne laat waai....
Mooi loop
Francois
OK, gaan by JARACAL hoor en as hy nie n pyn het nie sal ek die nodige board skep en kan die manne laat waai....
Mooi loop
Francois
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Betaal vorentoe "Pay Forward"
Regso
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Betaal vorentoe "Pay Forward"
Manne ek hou van die plan. Net 1 voorstel. Kan ons dalk net noem wie die gratis item gevat het. Op so 'n manier sal ons gou sien wie sit en wag soos 'n aasvo?l om als op te raap. Dis nie 'n moet nie maar net 'n voorstel.
Ek glo meeste van die manne hier sal dit opreg doen maar ons weet nooit wie in die toekoms aansluit en anders dink as ons nie.
Ek het juis 10X243 PMP en 13X 22-250 PMP doppe wat een keer gevuur is wat 'n liefdevolle huis soek.
Peet

Work to live, don"t live to work
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Betaal vorentoe "Pay Forward"
Ek ondersteun Pvdw se plan...noem die ontvanger/nemer van die item, nie om hom/haar te vergat nie maar net as rekord..
Die ontvanger sal ook vooraf weet dat sy naam genoem sal word en daarvolgens optree...
Cheers
Die ontvanger sal ook vooraf weet dat sy naam genoem sal word en daarvolgens optree...
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Betaal vorentoe "Pay Forward"
Jagtersdok
Ek weet nie of dit tel nie maar ek het n stel lee222 rem dies in die geel boks blik (taal les) dies as iemand dit wil he op die stelsel pay forward.Enige iemand is welkom ek weet nie hoe dit gaan werk nie laat weet maar
Beretta
Ek weet nie of dit tel nie maar ek het n stel lee222 rem dies in die geel boks blik (taal les) dies as iemand dit wil he op die stelsel pay forward.Enige iemand is welkom ek weet nie hoe dit gaan werk nie laat weet maar
Beretta
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Betaal vorentoe "Pay Forward"
Beretta
Dit sal bakgat wees. Sodra die Plek geskep word kan jy dit daar opgooi. Ek glo nie dit gaan lank vat nie
Dit sal bakgat wees. Sodra die Plek geskep word kan jy dit daar opgooi. Ek glo nie dit gaan lank vat nie
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Betaal vorentoe "Pay Forward"
Beretta..

Groetnis
Kan jy asb let dat die meer aanvaarbare terminologie hier sou wees , dat die matryse wat jy beskikbaar het in 'n geel kleurige houer is...Beretta wrote: stel lee222 rem dies in die geel boks blik (taal les) dies
Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Betaal vorentoe "Pay Forward"
Jagtersdok
Dit is reg so jy moet maar laat weet of die persoon wat dit wil he maar deur jou moet werk of nie.

Jaco "one shot" Swart
My lips are
Beretta
My lips are
Beretta
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Betaal vorentoe "Pay Forward"
[quote="Jaco "One Shot" Swart"]
Beretta..

Groetnis
[/quote]
Kyk nou hoe lekker loop die topic. Jaco jou vark!
Beretta..
Kan jy asb let dat die meer aanvaarbare terminologie hier sou wees , dat die matryse wat jy beskikbaar het in 'n geel kleurige houer is...Beretta wrote: stel lee222 rem dies in die geel boks blik (taal les) dies
Groetnis
[/quote]
Kyk nou hoe lekker loop die topic. Jaco jou vark!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Coenie (Swift)
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Sep 14, 2010 11:05 am
Re: Betaal vorentoe "Pay Forward"
Neels dankie dat jy nog hooi op jou vurk vat en die ding vir ons na die volgende vlak vat. Ek weet baie van die forum manne sal hierdeur baat vind. Kan sommer die meeste manne se harte optel wat hier saam praat.
Net 'n voorstel, dalk soos advertensie plasing eers 'n paar "posts" voordat jy net kan vat.
Net 'n voorstel, dalk soos advertensie plasing eers 'n paar "posts" voordat jy net kan vat.
Last edited by Coenie (Swift) on Tue Oct 04, 2011 7:35 pm, edited 1 time in total.
.22 , 223 Vektor H5, 270 Savage Mod III FXP3, 12 Boor Mossberg, 9mm Vektor SP1 Sport
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Betaal vorentoe "Pay Forward"
Swift
Weereens n goeie idee
Beretta
Weereens n goeie idee
Beretta
- Coenie (Swift)
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Sep 14, 2010 11:05 am
Re: Betaal vorentoe "Pay Forward"
Beretta dankie was blonde oomblik 
Met al die kennis wat op die forum is en alles wat ek al hier geleer het is dit lekker om aan so familie te behoort.
Met al die kennis wat op die forum is en alles wat ek al hier geleer het is dit lekker om aan so familie te behoort.
Last edited by Coenie (Swift) on Wed Oct 05, 2011 7:35 am, edited 1 time in total.
.22 , 223 Vektor H5, 270 Savage Mod III FXP3, 12 Boor Mossberg, 9mm Vektor SP1 Sport
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Betaal vorentoe "Pay Forward"
Neels/Almal
Hierdie topic is baie lewendig, kry nie vir Jaracal op so kort kennisgewing inni hande nie, gaan dit maar op my vat, kyk binnekort vir die nuwe board......
Mooi loop
Francois
Hierdie topic is baie lewendig, kry nie vir Jaracal op so kort kennisgewing inni hande nie, gaan dit maar op my vat, kyk binnekort vir die nuwe board......
Mooi loop
Francois
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Betaal vorentoe "Pay Forward"
Dis regso FM
Ek dink dit sal sy goedkeuring wegdra
Neels
Ek dink dit sal sy goedkeuring wegdra
Neels
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Betaal vorentoe "Pay Forward"
Neels
Glo ook so, kyk dit is op, miskien moet jy so vinnig daar n reel of twee neerstip, laat weet ook as ek nog iets moet las of wegvat.....
Mooi loop
Francois
Glo ook so, kyk dit is op, miskien moet jy so vinnig daar n reel of twee neerstip, laat weet ook as ek nog iets moet las of wegvat.....
Mooi loop
Francois
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Betaal vorentoe "Pay Forward"
Ek is opsoek na n ou Z6'ie wat iemand dalk daar in n kas laat stof opgaar wat hy nie gebruik.
Grappies op n ent. Dit is n puik idee. Ek het self n hele paar items wat so n nuwe lewe kan kry.
Grappies op n ent. Dit is n puik idee. Ek het self n hele paar items wat so n nuwe lewe kan kry.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Betaal vorentoe "Pay Forward"
Piet
Kyk, die nuwe board is klaar geskep, val maar daar in.....
http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... .php?f=0.0
Mooi loop
Francois
Kyk, die nuwe board is klaar geskep, val maar daar in.....
http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... .php?f=0.0
Mooi loop
Francois