SLAGYSTER KURSUS
-
janbert
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Mon Aug 29, 2011 12:03 pm
SLAGYSTER KURSUS
KAN IEMAND MY SE WIE NOG SLAGYSTER KURSUSSE AANBIED EN WANNEER. HET HIER TWEE JONG MANNE WAT EK GRAAG WIL STUUR.
- CHRIS
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm
Re: SLAGYSTER KURSUS
JANBERT
EK weet nie wat jy bedoel met wie nog die kursus aanbied nie, maar Niel Viljoen is maar die man om dit by tedoen, sy sel nr is nul ag twee drie ag een ag twee twee sewe. bel hom en vra waar en wanneer, die man is baie goed
hoop jy kom reg
groete Chris
EK weet nie wat jy bedoel met wie nog die kursus aanbied nie, maar Niel Viljoen is maar die man om dit by tedoen, sy sel nr is nul ag twee drie ag een ag twee twee sewe. bel hom en vra waar en wanneer, die man is baie goed
hoop jy kom reg
groete Chris
-
janbert
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Mon Aug 29, 2011 12:03 pm
Re: SLAGYSTER KURSUS
Chris
Baie dankie vir die terugvoering ek gaan virseker vir Neil kontak.
Groete
Baie dankie vir die terugvoering ek gaan virseker vir Neil kontak.
Groete
