Nie meer "ietwat teleurgesteld"

Post Reply
User avatar
Renier
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Tue Aug 30, 2011 3:35 pm

Nie meer "ietwat teleurgesteld"

Post by Renier »

Hi Manne

Ek wil net noem dat ek my vark gekry het! Te danke aan 'n baie gawe uitnodiging en baie moeite van my gasheer af, hang my vark 31kg aan die haak, (en 'n Impala) by die slaghuis. Nou kan ek my jag-jaar toemaak.

NB: My gasheer werk volgens die "paying it forward" beginsel en n.a.v sy motivering aan my, sal ek die momentum behou. Daar gaan 'n paar mense lekker eet een van die dae. 

Ek het ook toevallig opgelet dat "Swift" 'n "paying forward" onderwerp begin het. Ek vra julle mooi om bietjie te gaan loer. Hierdie kan die begin van 'n wonderlike ding  word.

Vriendelike groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
9mmP RAP
.308 Musgrave
.338 WM Winchester
ArnoldM

Re: Nie meer "ietwat teleurgesteld"

Post by ArnoldM »

Mooi varkie daai Renier. Skote Petoors.
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Nie meer "ietwat teleurgesteld"

Post by Rasmus »

Lekker vark daar Renier............ Vat my volgende keer saam jy weet wie ek is!
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nie meer "ietwat teleurgesteld"

Post by theedge »

Netjies maat
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Renier
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Tue Aug 30, 2011 3:35 pm

Re: Nie meer "ietwat teleurgesteld"

Post by Renier »

Dankie vir al die komplimente manne, ek loop nou grootbors rond.
9mmP RAP
.308 Musgrave
.338 WM Winchester
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Nie meer "ietwat teleurgesteld"

Post by BLOK »

Behalwe vir die mooi wielneus met die oulike rim het jy nog sommer n mooi skoot ook gegooi.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Nie meer "ietwat teleurgesteld"

Post by PITSMIT »

mooi gedierte daai.  die varkie is ook nie sleg nie ;D ;D ;D

spot sommer  baie geluk renier dis n mooi ot daai en mooi skoot
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
Post Reply