Knaldemper skoon maak.
-
300Winmag
Knaldemper skoon maak.
Wat is alles in die kd? Net die baffels? Kan ek hom maar in die
Ultra Sonic cleaner gooi om skoon te maak?

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Knaldemper skoon maak.
VDW
Ek het ook al daaroor gewonder, ek reken die enigste wat kan gebeer is die powdercoat kan in die slag bly so jy sal hom maar oor moet spray. Ander se weer hoekom wil jy die demper skoonmak hy kan n paar duisend skote vatvoor koop dan sommer n nuwe een.
Kom ons hoor wat se die res.
Blok

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Knaldemper skoon maak.
Ek het al gewonder of mens hom nie eerder in 'carbon remover' soos die van BoreTech moet gooi nie?? Ek weet van ouens wat hom in diesel ook gelos het, maar dit was maar onsuksesvol.
Ek is net bang die ultrasonic dril die baffles los.
Ek is net bang die ultrasonic dril die baffles los.
-
300Winmag
Re: Knaldemper skoon maak.
Ek het daar aan gedink maar hy's darem nie 'n match vir daai 300 se skop nie, so ek glo daar is ek veilig.Johan JvR wrote: Ek is net bang die ultrasonic dril die baffles los.
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Knaldemper skoon maak.
Ek dink die probleem is dat dit 2 verskillende soorte kragte is, die terugskop en die sonic.
Die geweer terugskop maak jou skouerbeen ook niks, maar as jy jou skouer in 'n' jacuzzi ultrasonic cleaning' bad druk, sal jou beenmurg en wie weet wat alles vergaan. (onthou moenie vingers in jou ultra-sonic cleaner druk terwyl hy aan is nie !!!)
Dalk moet iemand eksperiment doen met 'n ou knaldemper en kyk ??

Danie Lombard .243
Re: Knaldemper skoon maak.
Tydens die jare wat ek combat rifle (diens skiet) geskiet het, het ek gevind dat daar net een ding is wat die piston van 'n semi auto R4 geweer kan skoon maak en al die carbon sonder moeite en elbow ghries kon skoon kry. Dit is asyn. Wit asyn is carbon se baas, haal alles af en maak die oppervlakte mooi skoon. Na die asyn proses het ek die piston en sleeve met olie behandel om dit nie te laat roes nie.
Ek sal dus reken dat asyn dan ook die carbon uit 'n silencer sal opvreet, los vreet of hoe jy dit ookal wil noem. Al probleem met 'n silencer is dat die carbon op bou en al hoe dikker en dikker word. In die eerste kamer van die silncer is waar al die sport gebeur. Daar pak die carbon sommer lekker dik aan.
Ek het een van my silencers so skoon gemaak deur die hele silencer in asyn te laat le en dan daagliks met 'n stuk sterk anker bloudraad wat ek gebuig het die los carbon wat die asyn gevreet het los te krap, met asyn uit te spoel en dan weer die silencer in die asyn te laat le. Met die le, krap, spoel, le, krap spoel het daar baie carbon uit gekom. Net een nadeel van die asyn is dat dit die powder coat laat goor en dof lyk. Ek reken dit sal die silencer aan die binnekant ook lekker laat roes. Glo nie die roes sal 'n probleem wees nie, laat le in diesel vir die roes. Diesel maak nie die carbon los nie.
Hoop die raad kan help.

- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Knaldemper skoon maak.
Hendrik van S&O het voorgestel dat KD in parrafien laat le. Ek eht nog nie gedoen nie. Het iemand dit al gedoen?
Ek is net bang vir moontlike die "dieseling" effek van diesel / parafien... Ek wil nie met silencer sit wat kroonblare kry na skoot nie...
Ek is net bang vir moontlike die "dieseling" effek van diesel / parafien... Ek wil nie met silencer sit wat kroonblare kry na skoot nie...
-
300Winmag
Re: Knaldemper skoon maak.
MJK wrote: Ek is net bang vir moontlike die "dieseling" effek van diesel
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Knaldemper skoon maak.
Wraggies ja n 303 wat rook en kook sal ek nog kan verstaan maar nie n 300 nie 
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Knaldemper skoon maak.
Blok jy torring al weer waar dit nie moet nieWraggies ja n 303 wat rook en kook sal ek nog kan verstaan maar nie n 300 nie
300Winmag hoekom wil jy hom skoonmaak, het jy enige verminderde doeltreffendheid of is dit maar net iets wat jy wil probeer.
Ek sou s? dat Clarence die regte man is om te vra as julle die waarheid wil hoor
Peet
Work to live, don"t live to work
-
300Winmag
Re: Knaldemper skoon maak.
Ek stem, ek sal Clarence vra. Ek kry nie sulke groepe soos Ludwig geskiet nie so ek moet iets die skuld geePvdw wrote:
300Winmag hoekom wil jy hom skoonmaak, het jy enige verminderde doeltreffendheid of is dit maar net iets wat jy wil probeer.
Ek sou s? dat Clarence die regte man is om te vra as julle die waarheid wil hoor![]()
Peet
-
Biltongjagter
Re: Knaldemper skoon maak.
Lees hier wat s? Clarence van knaldemper skoonmaak en die nodigheid al dan nie, daarvan.
Groete,
Koos.
Groete,
Koos.
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: Knaldemper skoon maak.
Middag Manne.
Ek het n alum kd.ek het my kd se gaatjie voor toegemaak on die couting nie te laat vreet nie.
en toe vok asyn gegooi,Daai asyn staan en kook letterlik in daai kd.dit raak onmidelik so ligte swart kleur.
en as jy dan die asyn uitgooi kom daar sommer stukke carbon uit.ek het myne oornag laat staan.en het die volgende
oggend met kook water uitgespoel.die alumi baffels is sommer weer wit.
Ek sal dit gereeld doen.met elke 100 skoote of so.Dan bly perform my kd optimaal
Naas

- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Knaldemper skoon maak.
Middag
My 2c.
Ek het my .22 se KD in my sonic cleaner gesit oornag.
Ja hy is skoner. Skoon? Glad nie, maar as iemand weet waar ek my silencer kan laat herblou....? Die blou is heeltemal af.
Die asyn raad gaan ek ook probeer
Groete
Frikkie

Cradock
-
langloop
Re: Knaldemper skoon maak.
Ek glo die skoonmaak van KD is belangrik, maar wonder sommer oor iets. Sal die carbon aanpaksel nie tussen skoonmaaksessies ook roes keer nie?
- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: Knaldemper skoon maak.
Naas,
het jy dalk 'n ander benaming vir daai vok asyn wat jy noem, ek weet nie of ons winkels dit aanhou die kant van Botswana nie?