Nuwe loop vir 270 win

Post Reply
Fanie Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 506
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm

Nuwe loop vir 270 win

Post by Fanie Nel »

Goeie dag aan almal op die forum

Ek in die proses om vir my 270 win nuwe loop op te sit, wil sommer net by al die slim mense hier hoor wat is die beste lente vir die loop. Dink aan 24 duim half swaar loop dalk bietjie dikker as my kolf dit toelaat.

Groete Fanie Nel
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Nuwe loop vir 270 win

Post by Jagtersdok »

24 tot 26" loop werk mooi.

Ek wil iets anders by jou hoor, is die loop al af gehaal?

Ek wil 'n toets doen met ou loop. Ek wil 10 skote skiet met spesifieke lading en kyk wat is die gemiddelde spoed, dan wil ek die loop oornag vol Prolong (daai goed van die kar engines) laat staan en dan weer 10 skote skiet en kyk of die dinge nou vinniger loop.  ;D

Wil dit met ou loop doen net vir kicks voordat iemand loop vervang
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Nuwe loop vir 270 win

Post by Wouter Roets »

Dok

Ons praat nou net hieroor en hier organize jy dit al!

Jou ou doring!

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Nuwe loop vir 270 win

Post by Jagtersdok »

Baas Wout

Ek het mos al lankal dit te kenne gegee dat my spoed bedrieglik is. ;D ;D
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Fanie Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 506
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm

Re: Nuwe loop vir 270 win

Post by Fanie Nel »

Hello dok
Nee loop nog nie vervang nie moet nog eers gaan jag in junie en julie dan sal ek hom vervang.  Ons kan maar so iets probeer reel.  Waar bly jy.

Groete
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Nuwe loop vir 270 win

Post by Jagtersdok »

Ek is in Centurion

Dit sal gaaf wees as ons so iets kan bewerkstellig ;)
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Fanie Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 506
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm

Re: Nuwe loop vir 270 win

Post by Fanie Nel »

Dit klink vir my reg die geweer gaan elke geval pretoria toe,  so as ek hom bring dan gesels ons dan doen ons toets al ons klaar is dan
gee ek net geweer af
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Nuwe loop vir 270 win

Post by Jagtersdok »

dit klink wiele
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Fanie Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 506
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm

Re: Nuwe loop vir 270 win

Post by Fanie Nel »

Goed so dan
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: Nuwe loop vir 270 win

Post by Naas »

Jes Manne.

Ek kom nou op die topic af.
Ek weet hy is oud,maar ek het
self al aan die goed gedink.

Wil net uitvind of julle toe die
toets gedoen het.en of julle iets wys kon raak.

Dankie
Naas
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
Post Reply