NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Mooi gestel Ponkie, stem heeltemal saam met jou, is net suus omdat jy en jou pel ons nie almal saam genooi het om so lekker te skiet nie

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- Heinds
- Hero Member

- Posts: 787
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Ek het self 'n NXS 5.5-22x50 nou die dag aangeskaf en ek kan met eerlikheid se ek het nog nie een dag teruggekyk nie.
Dis een ding om die glase in die winkel te inspekteer en te vergelyk teen ander "brands" maar as jy hom op die baan of in die veld beleef het dan sal jy weet waaroor die manne praat.
Groete

Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Ek is een van die p@epholle wat met n Nightforce skiet, en ek moet s? dat ek hom vreeslik geniet. Wat verstelbaarheid aanbetref, het ek nog nie sy gelyke gesien.
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Die enigste sleg ding van die Nightforce scopes is dat die teiken of bok 400m ver staan en die vergroting en duidelikheid lyk soos 50m en dan sluip die foutjies in.
Na ons die scopes begin gebruik het het 'n paar jakkalse al omgeval , wat andersins nie sou gebeur het nie. Wat die prys aanbetref indien die swartstrepe mooi loop gaan die Nightforce jou help om hom binne die eerste week of 2 af te los en miskien nog ietsie oor te he, dit is nou vir die fluks manne.

Mooi loop
MEERKAT

-
immelmanw
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Aai manne, die Nikons het hulle self sommer uitverkoop! Ongelukkig verkoop ons nie net Nikon en Nightforce nie maar ook Zeiss, swarovski, schmidt en Bender, bushnell, march, millet, rudolph, burris, leupold en leica.projag wrote: Willem
OP 'n ernstige noot.
Veels geluk met jou 6de plek.
Sien n?rens iets van Nikon nie -- net NF onder die eerste 10.
Bemark jy nou nog Nikon Monarch X ---- hoe motiveer jy in eerlikheid iemand om nou een te koop.??
Jy gee nou seker 'n Nikon M X as pasella weg saam met elke NF wat gekoop word -- want hoe gaan jy nou van jou voorraad ontslae raak. Hou dus vir my een van elk.
Jammer as ek opgewonder geraak het oor die top manne wat rave oor hulle nightforce scopes, dan praat ek nie van piet breedt, johannes schoeman, daan griessel en jp wessels nie.....hulle was nie daar nie! As julle manne verkies dat ons liewers nie iets oor die optics se nie maak ek so, net gedink dit is n interesante onderwerp!
En ja, ek het dit al gese en hier kom dit weer, in die 9 jaar van teleskoop verkope, het ons in verhouding die meeste leupolds gehad wat gebreek het, bo R10000 scopes, zeiss by verre. Paar swarovskis en paar schmidt en benders! Na ongeveer 300 nightforce verkope slegs 2 wat die manne beweer stukkend is, nikons so een hier en daar maar niks om oor opgewonde te raak nie!
Sterkte
Willem
-
immelmanw
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Koop sommer van die begin af die z6 met verstelbare turrets, so sal jy nooit wonder of die nf die regte keuse was nie!projag wrote: Ponkie![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
???Ek verstaan nou nie jou suur druiwe nie.
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
:oDie NF is beslis tog nou nie meer van die duurder scopes nie -- +_ R15000 -- dit is maar net gewoon in die middelprysklas en tog redelik bekostigbaarbaar.
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
Wel seker waarde vir geld.
![]()
![]()
Baie van ons besit toevallig ook van Swarofski of Zeiss se toplyne en miskien selfs 'n paar van hulle -- want ons hou van die beste as ons jag. Suur druiwe? ag nee wat ons is mos nie meer kinders nie. ???![]()
![]()
As jy dus alleen agter die deur voel moet nie lukraak maats soek nie.
Ek sien dat 'n oormaat gesiggies gebruik word as met jou gesels word -- help seker om die toon te verstaan.![]()
![]()
![]()
Ek hoop egter Willem hou nou my NF soos ek hom gevra het(vir 'n pasmaak baangeweertjie met 'n Broughton loop en Kelbly aksie). Moet hom toets na die positiewe reaksie. Dan kan ek die Nikontjie wat ek toekry op my windbuks sit. As hy nie werk nie sal ek maar die ekstra
R12000 moet uithaal vir 'n Swarofski 6 wat ook stelknoppe het en waaraan ek al gewoond is.
HEIN watter kruishaar het jy gekies ASB.
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Manne more
Net gou my 2c soos die manne dit noem:
Ek het gister saam met 1 van die top manne gou 2 scopes gaan toets saam met 'n pel van my wat nou wil scope koop! Die top skut het die Nikon 6-24x50 en die NF 5.5-22x50 op sy gewere. Ek het ook 3 Nikons so ek kan dalk bevooroordeel wees!
Hier is my bevinding! Op 300m het ons die springbokteiken op gesit, tussen die nikon en die NF is daar baie min verskil(in goeie lig), maar met die NF kon ek beter onderskeidheid tref op die teiken tussen die lyne van die bruin strepe en ek kon die 6mm gat sien onder die oor! Ek kon meer detail sien, hoop julle verstaan wat ek bedoel! Ek het lank staan ek kyk en hard gekonsentreer om die verskille te sien!
Vir jagdoeleindes waarvoor my pel 'n scope soek vir sy 25-06 het hy self gesien dat dit nie nodig is om 'n NF te koop nie(maar wel "nice to have" is), hy kan eerder 'n rangefinder of so iets ook koop en nog steeds geld oor he! Vir kompetisie doeleindes waar 'n V-bull 'n verskil kan maak tussen die top ouens kan ek dit verstaan as jy skote kan sien(soos Arnold) of selfs die teiken area beter te onderskei vir 'n meer defenitiewe mikpunt!
Almal wat 'n NF het sal weer 1 koop, so dit se seker iets van die scopes.
Goed gaan

- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Ponkie
Ja, ek dink ook jy slaan die spyker op sy kop en dat baie fabrikate tog maar 'n teikenmark het wat hy volg. So sal Leupold en NForce tog die toon aangee op die skietbane, Zeiss en Kahles in die jagveld en Nikko Sterling op die windbukse. In die nag is daar ook 'n paar fabrikate wat die werk verstaan.
Projag
Ek sien jy is alweer besig met jou speletjies en wag net vir 'n reply op jou posts om dit te verkleineer. Jy bly mik na wat vooraf iewers op die forum al ges? is en probeer jou bes om dit te beveg met ander sieninge deur ander bydraes. Gelukkig is dit te verstane komende van iemand wat nie veel het om te doen nie en ook nie vooruitsigte het om iets te doen nie. Maak die huis se deur oop en gee iemand bietjie opdraand op die werf, hier begin dit nou afgesaag word.
Mooiloop

Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Dankie vir die waarheid!tafjak wrote: iemand wat nie veel het om te doen nie en ook nie vooruitsigte het om iets te doen nie.
Goed, beter, 6millimeter!
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Manne, soos julle weet het ek die voorreg gehad om n Swarovski Z6 5 -30 x 50 BT te besit. Ek skiet tans met n Nightforce 12 - 42 x 56 en het dus ondervinding van beiede. Hier is soos ek dit ondervind.
SWAROVSKI:Swarovski se beeld en helderheid is in n klas van sy eie. Dit is loshande die helderste scope wat ek nog ooit die voorreg gehad het om mee te skiet. Selfs met sy groot vergroting was sy helderheid in die nag, iets om te beleef. Myne het die Ballistic turret gehad, en dit het baie lekker gewerk. Die enigste nadele vir my in die scope was as volg:
NADELE:
1. Die kruishaar was te dun vir my o? en daarom het ek hom verkoop. As hulle die kruishaar so duk kan maak soos die ou TDS reticle, koop ek more weer een.
2. Sy verstellings op en af, is nie dieselfde as links en regs, hy verstel meer met een click op en af as links en regs, en dit pla so bietjie.
3. Sy verstellings op en af is bietjie te grof as mens oor die langer afstande fyn wil stel.
VOORDELE:
1. Moerse helder
2. Nie te swaar
3. Kwaliteit spreuk vanself en nog vele meer.
NIGHTFORCE
Die Nightforce is nie naastenby so helder soos die Swarovski vir my, maar ook darm nie te sleg nie. Hy is baie helderder, of net so helder soos meeste middel tot top brands, maar glad nie soos die Top Europese brands in my o?.
Vir baanskiet, of taktiese skiet is hy egter in n ander klas. Sy verstelbaarheid met sy 1/8 click verstelling is egter die beste wat ek nog ooit gebruik het. Dit is n swaar rugget scope wat doelgerug gebou is vir die klas van werk. Ek het myne al gebruik vir jag, en hy het homself baie goed onderskei daarin. Sy field of view is dalk te klein na baie se smaak vir jag, maar ek het op 12 vergroting Gemsbokke en Koedoes in die bosveld met groot sukses ge jag. Julle moet ook in ag neem dat ek die heel grote het, en daarom is sy field of view nog kleiner as die ander.
Die twee fabrikatenl: Swarovski en Nightforce is twee totale anderse scopes, en altwee is uitstekende keuses. Vir jag, sal ek die Swarovski verkies, en vir Baanskiet, definitief die Nightforce. As ek net een moet kies vir albei doelle, sal dit die Nightforce wees.
As ek weer moet koop vir die doel waarvoor ek my geweer gebruik, nl: baanskiet, en langafstand bokke oes op die ho?veld en so nou en dan bosveld jag, definitief die Nightforce. Vir oorwegend nagskiet, definitief die Swarovski

wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Die bespreking rondom die verskillende teleskope is lekker inligting vir my as newbie. Hier by my is maar min manne wat R15 000 -R20 000 vir teleskope kan betaal.
Ek kry dus min kans om die duur goed in die veld onder oe te kry. Ek sien gelukkig jaarliks baie jakkalse ,rooikatte ,springbokke en gemsbokke voor Lynx, Nikko Stirling, Nikon en Bushnell val.Miskien jag ons te veel, die tyd om goed reg te maak wat nie stukkend is nie, is te min.
Nogtans bly die gewere en toerusting mooi en begeerlik. Ek verstaan ook die behoefte om met beter toerusting beter prestasies te behaal.
Ek sou ook graag die rooilyne op die springbokteiken wou sien, maar ek kompeteer in die eerste plek teen myself en nie teen my beursie nie.
Die bespreking rondom toerusting wat ek nie ken nie is dus vir my leersaam en interessant.So doen ek 'n magdom kennis op terwyl ek myself sommer geniet ook.In die lig hiervan het ek Projag se post as sarkasties ervaar sonder dat ek as Newbie enigiets daaruit kon leer.
Ek doen dus 'n beroep op die ervare manne om waarde toe te voeg tot die besprekings. As jy met 'n man wil baklei doen, dit met feite op die forum en pm hom as jy 'n persoonlike skrum met hom het. My tyd op die forum is te kosbaar en lekker om dit met klienlikhede op te maak.
As nuweling het ek nou my nek lekker ver uitgesteek, so kap maar af, gebruik asb. net feite as jou byl!
Trek jou skote af sonder oe knip!

Piet, baie dankie vir die oopkop "review" op die twee teleskope.
Dis lekker om sulke goed te lees, 'n ou leer elke dag iets nuuts!
Projag, ek het die MLR reticle gekies as jy belang gestel het.
Groete
Dis lekker om sulke goed te lees, 'n ou leer elke dag iets nuuts!
Projag, ek het die MLR reticle gekies as jy belang gestel het.
Groete
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Piet
Dankie ek is beter ingelig na jou post.
Dankie ek is beter ingelig na jou post.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Pieta
Dankie vir die groot stuk info oor die 2 betrokke scopes. Tog presies wat ons wil hoor van manne in jou kaliber en dit maak alles duidelik. Soek jy nagjagscope of soek jy 'n baanscope, of bietjie van al2?
Ek geniet jou raad en oorsig van scopes baie!
Mooiloop
Dankie vir die groot stuk info oor die 2 betrokke scopes. Tog presies wat ons wil hoor van manne in jou kaliber en dit maak alles duidelik. Soek jy nagjagscope of soek jy 'n baanscope, of bietjie van al2?
Ek geniet jou raad en oorsig van scopes baie!
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
wlm wrote:
Ek doen dus 'n beroep op die ervare manne om waarde toe te voeg tot die besprekings. As jy met 'n man wil baklei doen, dit met feite op die forum en pm hom as jy 'n persoonlike skrum met hom het. My tyd op die forum is te kosbaar en lekker om dit met klienlikhede op te maak.
Trek jou skote af sonder oe knip!
Willem
Daai is sommer in die kol!!
Groetnis
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Manne
Kan/wil ook my 2c ongevraagde kommetaar hier ingooi........
Ek het my eerste veldskiet kompetiesie, hier in Nam, met n Swarofski 5-30X56 Z6 geskiet, ek het met die vergroting en side fokus gespeel, en besluit om die kompetiesie op 20 vergroting te skiet, op vergrotings groter as 20X het die beeld valerig/melkerig beginne voorkom, gering maar tog wel, let wel dat ek op 20X vergroting, 6.5mm gate op 200m op my teikens kon sien, so die beeld was steeds baie helder.
Op die Boland ope het ek met n 8-32X 56 NF geskiet, hierdie scope kon ek opstel tot 24X voor die wasigheid in die beeld my beginne pla het. Ek kon gemaklik 6mm gate in my teiken sien op 200m, so die beeld was ook nie sleg nie.....
Ek kan getuig dat die NF baie goed TRACK, heen en weer stel soos jy wil, om presies tot op zero terug te kom, elke keer, ongelukkig het en nie die Swarofski heen en weer gestel nie, net op en af gemik......Die NF het ek van die geweer afgehaal en in my handbagasie saamgevlieg, en tyn spyte hiervan was dit slegs n half duim laag op 100m, dit het ek aan lugdruk toegeskryf......
Dink albei hierdie teleskope het hulle plek in die skietwereld, en is dit maar n saak van persoonlikke smaak en voorkeur, as ons egter na die keuses kyk wat die taktiese skuts en snipers maak, reken ek tog die NF is ietwat voor op die gewildheids ranglys, ek dink wat hier baie teen die Swarofski tel is die slegs 25 MOA verstelling wat die teleskope bied teen die 65moa elev. 45moa wind, van die NF.
Mooi loop
Francois

Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Horses for courses.....Francois Marais wrote: ek dink wat hier baie teen die Swarofski tel is die slegs 25 MOA verstelling wat die teleskope bied teen die 65moa elev. 45moa wind, van die NF.
Stem 100% saam FM, TAF en oom Pieta
In die lig waarmee hierdie post deur Willem begin is dink ek dis veilig om te se dat die NF defnitief koning kraai op die baan en veral in die veldskiet kompetisies.
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
300Winmag
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Hang af van die kompetisie af - as jy op 'n sekere vlak kom is toerusting alles. As Rossi nie op 'n Japenese bike gaan klim nie gaan hy nie wen nie, maak nie saak hoe goed hy is nie of hoe mooi daai Ducati klink nie. Maak nie saak hoe breed Schumi sy kar maak nie daai Renault gaan draaie om hom ry. As jy eendag langs 'n ou l? wat net so goed soos jy skietHansman wrote: 300 Winmag
Dit is "spreek taal" ek noem nie hulle spesifiek po@polle nie, ek praat van enig "po@pol", myself ingersluit, wat goed wil skiet, sy toerusting moet ken en tyd moet spandeer op die baan. Die toerusting is nie die Alfa en omega nie, soos vroer in die post berig word. Die indruk word geskep dat as jy nie 'n NF scope het jy nie 'n kompetisie sal wen nie.
en sy scope is beter (kan meer stel en is helderder) gaan hy die rook uit jou skiet want hy gaan beter kan sien wat hy doen en hy gaan beter kan stel.
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Wel...
In die huidige veldskiet toestande kan jy verseker kompeterend wees met n leupold, nikon, lynx en self Nikko Stirling vra maar Vir Piet Breedt(ma Piet weet hoe en dis darem nie n R199 Nikko nie )
Elke geval as die afstande verder gaan raak as die huidige sal dit verseker wys wees as jy kan om na die beste scopes toe te beweeg want soos ons weet kan jy net skiet wat jy kan sien
Dit sal jou nog steeds nie verseker van n plek in die eerste 10 nie net toewyding en oefening gaan jou daar kry
my 5c.....

Biebers
Need for speed
Need for speed
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Johan, ek stem 100% saam met jou. Top toerustung gaan jou net tot op n punt neem, die res moet jy doen. Top toerusting maak dit net maklikker vir die ou wat baie toegewyd is en baie oefen, en dan help dit ook as jy weet wat jy doen.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Kyk gisteraand "Sniper in the crosshairs" op History channel. Dit lyk my die manne in Afghanistan en Irak gebruik ook Nightforce scopes. Die een kill was 1.5 myl!!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
-
langloop
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Ouens dis ver!!
Nagenoeg 2,5km! Om dit in perspektief te sien - tien skote van 250m elk! Beteken hulle le aan op iets op die tiende Kalahari duin!
Jy is reg, dis waar vernuf intree. Ek sien verseker nie kans vir so skoot nie.

Last edited by langloop on Thu Sep 29, 2011 10:40 am, edited 1 time in total.
-
immelmanw
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Naand TascoTASCO wrote: Willem,
Hoe het Nightforce gevaar in Kareedouw?
Gee weer die ranglys tot die eerste 10 manne!
Groete
Tasco
Jammer ek antwoord nou eers, gaan bietjie dol! Ek antwoord graag jou vraag:
In Kareedouw het 6 uit die top 10 manne met Nightforce geskiet, Jacques Obermeyer het ook nou een, dus skiet 7 wat in die TOP 10 in Kareedouw was nou met Nightforce.
Uit die Top 20 het 14 met Nightforce geskiet, saam met Jacques Obermeyer is dit nou 15.
Groete
Willem
-
projag
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Willem
Dankie vir jou antwoorde. Ek dink jy gee te min erkenning aan die betrokke skuts se vermo?ns. Glo dat baie van daardie betrokke skuts ook maar met ander scopes nog steeds onder die eerste 10 sou wees. Sal nou die Zeisse wat ek by jou gekoop het, na ophemeling op hierdie forum 'n geruime tyd gelede, by jou kom inruil op NF. Daardie tyd was NF en Swarofski nou nie kop toe gevat nie en was fyngevoelige en oorweldigende reaksie vir Zeiss op die forum aan die orde van die dag. Maar nouja elkeen het seker die reg om sy standpunt te verander soos die skaal van voordeel verskuif.
Piet, Francois
Dankie vir objektiewe vergelyking. Jul bydraes verleen altyd 'n volwassenheid aan die gesprek.
Ek sal nou beslis 'n NF koop vir die baanskietery -- mag my net help om onder die eerste 50 te kom. Sal egter die boobyprys nogal mis.
tafjak

Ja ek het al voorheen van jou beledigende reaksies kennis geneem. Jou reaksie en kennis van waarmee ek my besig hou is weereens maar net 'n patetiese persoonlike beledigende poging om jou onkunde en onvermo? tot insig en volwasse argument te omseil. Ek sal nooit en wil ook nie beweer dat jy in die lewe buite hierdie forum eintlik maar net 'n randeier is nie -- maar wil tog versoek dat jy versigtig moet wees om nie die indruk by die opgevoede en volwasse leser te skep nie. Geniet die forum en die erkenning wat jy hier verkry en mag jy ook buite hierdie forum dieselfde sukses en statuur in jou gemeenskap en die samelewing geniet.iemand wat nie veel het om te doen nie en ook nie vooruitsigte het om iets te doen nie
Last edited by projag on Fri Sep 30, 2011 11:37 am, edited 1 time in total.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Projag
Mooiloop
..............ag baie dankie.projag wrote: Geniet die forum en die erkenning wat jy hier verkry en mag jy ook buite hierdie forum dieselfde sukses en statuur in jou gemeenskap en die samelewing geniet.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!