goeie dag almal
Ek is in die prosess om vir my 'n vuurwapen aan te skaf vir self verdediging. Ek is glad nie seker hoe moet ek die hele motiveerings ding doen nie so as enige iemand my groot asb kan help met hoe die formaat moet wees en wat moet ek als moet insuilt of uit los in my motiveering. Ek glo darm hier is 'n paar manne wat al dit al suksesfol gedoen doen het.
enige hulp sal baie wardeer word
dankie
motiveering vir self verdediging
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: motiveering vir self verdediging
CL pm vir my jou sel nr dan praat ons
groete
groete
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
300Winmag
Re: motiveering vir self verdediging
Vra jou area se ADT kantoor vir verslag oor die crime in die area. Dit
maak lekker lees stof as jy moet verduidelik hoekom jy die wapen soek.

- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: motiveering vir self verdediging
Naand Manne.
Stuur maar vir my ook motiverings asb ucb@nwbc.co.za .
Ek wil graag ook nou vir my 'n Glock koop .
Groetnis

JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
- Sniper66
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm
Re: motiveering vir self verdediging
Dag almal.ek benodig ook n motivering vir my handwapentjie naamlik n 6.35 Baby Browning,ekt gehoor my lisensie is nie goedgekeur nie,nou wag ek al 2 maande vir daai brief in die pos.Dankie julle hulp sal wardeer word.
Sniper
Sniper
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"
223 Voere
223 Voere
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: motiveering vir self verdediging
Hier is wat ek vir julle kan aanbeveel.
Use it or don't.
Jou omstandighede moet gebruik word.
So as jy laat kom van werk af en jy ry deur n "dodgy" area gebruik dit maar gee bewys.
As jy op n plot bly ver van ander mense...gee bewys daarvan.
As jy met kontant rond ry of werk...gee bewys.
As jy al aangeval is...gebruik dit en gee bewys.
As jy n fabriek/winkel/kantoor ooosluit en toesluit saans...gee bewys.
Jy kannie iets beweer nie sonder die "BEWYS",dit is uiters belangrik.
Gee ook fotos van jou huis se diefweering,sekuriteits hekke,alarms,outdoor beams,Armed response borde,kluis fotos,elektrisie heinings en muure om jou plek.
Gee n vorm van jou vrou/man wat se hulle nie beswaar daarteeen het dat jy n wapen wil he vir selfverdediging nie.Kry ook so n vorm van jou werksgewer af.
Certified copies van jou ID.
Vier kleur ID fotos.
Crime stats vir jou area.
Naaste polisie kantoor.
Jy moet kan bewys dat jy al die ander tipes self verdediging in plek het en dat dit nie voldoende is nie.As jy ouer is se "ek is 63 en kannie my self met my hande teen een,twee of meer jong aanvallers verdedig nie".
As jy alreeds ander gewere het noem hulle en se hoekom jy nie jou .303 of wat ookal kan gebruik vir SD nie.Jy moet ook kan se hoekom die handwapen wat jy gekies het voldoende is vir SD.
Soos 9mm para is volop,word deur die wereld gebruik,die mag capacity is 13/15/17.Jy kry maklik goeie koels wat ontwerp is vir mushrooming wat dan overpenetration help verhoed sodat ander mense nit raak geskiet kan word nie ensv.
Hier is n lys wat julle as n guideline kan gebruik.
Hoop dit help effens.
1.SAPS 271 Form
2.Motivation
3.Certified copy of I.D. and the original.
4.Photos...colour x4
5.Proof of application for Competency Card and copies of training certificates.
6.Affidavit from work-no objection to liscence
7.Affidavit from spouse-no objection to liscence and ID copy
8.Safe details
9.Safe photographs
10.Photographs of security measures around house
11.Full contact details like adress,closest police station and neighbour and description of residence(farm,plot,townhouse ect).
12.Confirmation of residential abode...electricity bill,bond statement ect.
13.Letter from Doctor saying you are sound of health and mind and metally stable.
14.Confirmation and brief descrition of your employment.
15.If you share a dwelling with a third party then you need a letter stating they have no objection to you having a gun.
16.List of all liscenced firearms with brief motivation for each.
17.Certified copies of existing liscenes.
18.Copy of invoice for the purchase of firearm.
19.Saps 350(a) ("Dealer's Arms Return: Stock Received' form)

Last edited by G-force on Mon Sep 26, 2011 3:05 pm, edited 1 time in total.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Sniper66
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm
Re: motiveering vir self verdediging
Baie dankie G-Force ek sal dit deurwerk.
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"
223 Voere
223 Voere
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: motiveering vir self verdediging
Nog redes spesifiek vir boere.
Ry op verlate paaie, as voertuig breek, gestrand ver van hulp. Geen selfoondekking om hulp te ontbied
Polisie-stasie is x hoeveelheid km's van plaas, hulp kan eers na x minute daar wees.
Geen sekuriteits-dienste soos bv. ADT werksaam in area nie.
Vervoer lone oor die verlate paaie