Nuwe Musgrave's

User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Nuwe Musgrave's

Post by James Wilson »

Penkop wrote: Dankie Jagbehep,

My Pa is linkshandig (nie 'links' nie, maar 'linksHandig'!!),
dan beteken dit net een ding: jou pa is REG!!!! ;)
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
rednat

Re: Nuwe Musgrave's

Post by rednat »

Die Musgrave Ambidex .22
Dit het wat genoem word 'n straight pull aksie. Die slotjie kon oorslaan en sluit na links of regs en die geweertjie kon dus van links of van regs oorgehaal/gelaai word.
Last edited by rednat on Wed Apr 20, 2011 11:09 am, edited 1 time in total.
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: Nuwe Musgrave's

Post by Penkop »

Dis regso Rednat,

Jy trek die grendel weg van die geweer en dan is dit reguit terug en voorentoe - baie vernuftig!

As jy die grendel wou omswaai vir linkshandiges, dink ek daar is 'n pennetjie wat jy moet uit trek en anders om insit en dan draai jy die grendel om, sit dit in plek en daar gaat jy!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
rednat

Re: Nuwe Musgrave's

Post by rednat »

Die huidige wetgewing be?nvloed .22 vuurwapens se waarde baie negatief. Algehele toestand affekteer ook waarde. Classic Arms sal jou 'n idee van die waarde kan gee --- en dan sit jy so 25% by.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Nuwe Musgrave's

Post by Jagtersdok »

Rednat

Ek soek dringend jou nr asb. Ek probeer PM stuur maar kom nie deur na jou toe nie.

Groot groot asb

Neels
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Nuwe Musgrave's

Post by Hein M. »

Musgrave aanhangers!

http://homepage.ntlworld.com/paul.tvg/M ... 2rifle.pdf

Nou hoekom is daar nie sulke info beskikbaar vir ALLE MUSGRAVE gewere nie :'(

Het nou die artikel en foto's baie geniet!

Ek het ook sommer op TVG se website gaan loer.  (Kan amper nie glo dat hierdie ouens - wat die "beste" sniper rifles bou, moeite doen om artikels oor Musgrave gewere te skryf nie!  Ek het ook sommer 'n mail aan Paul daar gestuur om te hoor of daar nog sulke info beskikbaar is...

Mooiloop!

Hein
Last edited by Hein M. on Fri Sep 23, 2011 5:41 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1611
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Nuwe Musgrave's

Post by blaser »

Baie lekker gelees wonder hoeveel van die gewere gemaak is
Post Reply