Musgrave aksies
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Musgrave aksies
Hallo almal!
Net 'n vragie: Het hierdie Vrystaat-Model 'n RSA-aksie met 'n magasyn? Is dieselfde tipe aksie as die RSA Enkelskoot Skyfskietgeweer?
[img width=560 height=114]http://i936.photobucket.com/albums/ad20 ... _model.jpg[/img]
Laat waai as jy weet, asb.
Mooiloop!
Hein

Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Musgrave aksies
Dit lyk vir my nogal na 'n RSA aksie wat oopgemaak is en 'n magasynkas ingesit is.
Groete,
Eugene
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Musgrave aksies
Hein
Sover ek weet was die enkelskoot aksie later verander, magesyne ingesit, en die President model, Vrystaat model en Model 2000 genoem!!
Groetnis
Sover ek weet was die enkelskoot aksie later verander, magesyne ingesit, en die President model, Vrystaat model en Model 2000 genoem!!
Groetnis
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Musgrave aksies
Geno / SJ
Darem maar 'n mooi aksie! Wonder hoeveel ligter is hy - in vergelyking met die Enkelskoot?
Is daar foummanne wat van die gewere het?
Hein
Darem maar 'n mooi aksie! Wonder hoeveel ligter is hy - in vergelyking met die Enkelskoot?
Is daar foummanne wat van die gewere het?
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Musgrave aksies
My oom het n 30-06
Groetnis
Groetnis
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Musgrave aksies
Wie se roer is daai??

Groetnis
Groetnis
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Musgrave aksies
SJSJ wrote: Wie se roer is daai??![]()
Groetnis
Groete!
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Musgrave aksies
Seker ja!!
Groetnis
Groetnis
- basie
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Wed Apr 01, 2009 9:14 pm
Re: Musgrave aksies
Hein
Ek het 'n pel wat so Lyttleton RSA 243 het. Daai aksie is heelwat duurder as die enkelskoot een, verder werk hy presies dieselfde as die enkelskoot. Sal graag so een wil he, maar my plankie loop ook mooi.
Basie

Elke Rooihond kry sy dag!!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Musgrave aksies
Basie
My een pel - wat glad nie in gewere belangstel nie
, maar wat dit as kind by sy pa gekry het, het 'n RSA 243. Die BSB letters is sigbaar op die aksie. My skoonpa vertel my dat die Ko?perasie destyds hierdie Musgrave gewere vir 'n BAIE bekostigbare prys aan boere verkoop het. Ek het natuurlik sigbaar bewerig geraak toe ek die geweer sien. Dit het nogal 'n semi-bull barrel - met daardie fantastiese RSA-aksie met interne magasyn en al. Soos die Ingelsman s?, what a waste... Dink daar is baie van hierdie gewere daar buite...
Mooiloop!
Hein
My een pel - wat glad nie in gewere belangstel nie
Mooiloop!
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Musgrave aksies
SJ,
Jy het mos my .308 gesien en gereken dis die President model, lyk identies soos die outjie hierbo. 5 skoot magasyn.
Elk geval, het nounet 'n lekker vars Springbok lewer van die kole gehaal wat so 6pm platgetrek is..
Cheers

- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
Re: Musgrave aksies
Hein
Ja ek het ook 1 dit is n 243 RSA die 1 met die magasyn.
Kyk hier vir fotos http://jaracal.com/index.php?topic=5341.60
Groetnis
Katvis
PS As jy 1 kry koop hom dadelik. Classic Arms in Witbank het so n ruk terug dieselfde 1 gehad vir ek dink R7500 ook n 243.

“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Musgrave aksies
Jagmaar / Katvis
Julle gelukkige BL*KSEMS.
Ons sal maar soek en (dalk later) vind...
Mooiloop!
Hein
Julle gelukkige BL*KSEMS.
Ons sal maar soek en (dalk later) vind...
Mooiloop!
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Musgrave aksies
Jagmaar
Dis net hy daai. Lyk sommer spoggerig. Waar loop jy weer rond om VARS S/Bok lewer te kry??

Groetnis
Dis net hy daai. Lyk sommer spoggerig. Waar loop jy weer rond om VARS S/Bok lewer te kry??
Groetnis