Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
As daar dalk enige iemand is wat n dikloop 1in8 .223 het wat moontlik wil ruil vir n Howa Dikloop 6.5PRC sal julle dalk kontak maak asseblief? Of as daar moontlik iemand is wat sal belangstel in n 6.5PRC. Hy is in n Gen 6 Gunwarrior chassis. 80 skote deur die loop.