Zimbabwe Buffel Jag- Groot opgewondenheid-

Enige interresante verhale wat jy beleef het kan hier geplaas word.
Any interesting stories you have heard of or have experienced.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13645
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Zimbabwe Buffel Jag- Groot opgewondenheid-

Post by Capt. Yoda »

Lekker Johna, dankie vir die mooi vertel. Eks bly ek kan nou die random fotos wat ons gekry het by die storie sit
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
partner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1004
Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm

Re: Zimbabwe Buffel Jag- Groot opgewondenheid-

Post by partner »

Baie Interessant. Ivm. Die Skild van Takke en Blare.
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1236
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Zimbabwe Buffel Jag- Groot opgewondenheid-

Post by heywillie »

Jy maak my erg kwyl
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 4011
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Zimbabwe Buffel Jag- Groot opgewondenheid-

Post by tau »

Soos vroeër genoem was daar forograaf saam op die jag, wat toe uitdraai as 'n lekker boer klong.

Ou Lee Foxcraft, hy verstaan 'n kamera!!!

Image
Image
Image
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Jaco vdW
Hero Member
Hero Member
Posts: 724
Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm

Re: Zimbabwe Buffel Jag- Groot opgewondenheid-

Post by Jaco vdW »

Uitstekend John!

Ek het nou met baie moeite gewag tot die storie klaar geskryf is.
Dit is werklik waarvan ons drome gemaak is.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 4011
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Zimbabwe Buffel Jag- Groot opgewondenheid-

Post by tau »

Wat maak jy met 2.5 dae se tyd in die bos???? Jy explore. Vir die volgende paar dae het ons nuiwe konsessie loop kyk, berge geklim en baie mooi plekker ervaar.
Image

Image

Image


Image


Image


Image


Image


Image


Image
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 4011
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Zimbabwe Buffel Jag- Groot opgewondenheid-

Post by tau »

Image
Image
Image
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 4011
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Zimbabwe Buffel Jag- Groot opgewondenheid-

Post by tau »

Image
Image
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1400
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Zimbabwe Buffel Jag- Groot opgewondenheid-

Post by Toxxyc »

Mag ek eendag die voorreg hê om so 'n jag mee te maak. Ek hoef nie eers self te oes nie, ek wil net by wees.
Post Reply