Enige Astra rewolwer eienaars?

Post Reply
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2212
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Enige Astra rewolwer eienaars?

Post by Ds J »

Goeiedag Jarcal,

Ek help n gesin van emigrante om van wapens ontslae te raak en een rewolwer se agterste, verstelbare visierplaatjie is weg.

Het iemand asb n paar foto's wat kan demonstreer hoe die agterste visier op n Astra rewolwer werk? Dan kan ons een probeer maak, of dalk n beskikbare een aanpas.

By voorbaat dank!
User avatar
dennisinpe
Full Member
Full Member
Posts: 243
Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm

Re: Enige Astra rewolwer eienaars?

Post by dennisinpe »

Jou 2 foto's gestuur DsJ

Sent from my SM-A566B using Tapatalk

Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2212
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Enige Astra rewolwer eienaars?

Post by Ds J »

Goeiedag Dennis,

Ek het geantwoord. Baie dankie!
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2212
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Enige Astra rewolwer eienaars?

Post by Ds J »

Woordjie van dank en waardering: baie dankie aan Dennis vir die hulp!

Ek kon vanmiddag gou n prototipe visierplaatjie maak en sal later n beter een kan bou.
Post Reply