Koos
Jy mis my punt heeltemal. Jy koop vandag n BYD as voorbeeld. Oor n jaar kom daar n verbeterde model wat meer krag, verder reikafstand, vinniger laai en bowenal goedkoper is. Jou bedrag wat jy kry oor 5 jaar is n fraksie van jou aankoopprys, want teen daai tyd is daar al 4 nuwe modelle uit in sy plek en niemand wil jou tjor he nie. Daarinteen het die normale reekse gewoonlik n 4-7jaar model siklus wat help met die tweedehanse waarde.
My maat jy bly seker op n ander planeet want ek sien nie die magdom laaistasies waarvan jy praat nie. Daarom se ek vir nou dink ek n plug in hybrid is die beter roete om te gaan. Jy ry werk toe en terug op die battery en as jy lang pad ry en die dertig karre staan voor die die drie beskikbare laaistasies dat kan jy petrol gooi en aangaan. Verder is die vervaardigers wat elektriese motors aanbied se handelaars agentskappe maar nog yl gesaai, want glo dit of nie elektrise karre gee ook probleme. Soos ontwikkeling nou gaan is vol elektries verseker n opsie in die toekoms, maar soos ek probeer uitwys is daar nog baie dinge wat deurgetrap moet word alvorens daar stabiliteit is in die sektor.
Dis maar my opinie wat probeer om nie eenogig na hierdie te kyk nie.
Groetnis
Wouter
Oja so terloops. Jy het jou solarstelsel huidiglik. Jou battery is daar om deur te kom in die aand. Waar kom hierdie ekstra 60 of 70Kwh vandaan om jou kar te laai? Wat kos dit jou? Dit gaan nie net oor die battery nie jou inverter moet tien teen een vergroot word om dit te kan hanteer. Neewat dinge is nie so struight forward soos almal dit maak nie.
EV's - Elektriese Voertuie
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7571
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1293
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Goeiemôre Wouter,
Ek gaan nou sommer so in die middel van jou plasing begin antwoord -
Ek woon op die planeet waar jy op Zero Carbon Charge se kaart herlaai stasies vir EV's kan sien - net ter inligting, Zero Carbon Charge of net CHARGE soos hulle deesdae bekend is, is die kleinste EV herlaai stasie verskaffer op hierdie "planeet" en jy sal sien daar is 3 van hulle stasies wat OPEN gemerk is.
Al die ander magdom herlaai stasies op die kaart is ander verskaffers -
Nogtans het ek aangedui waarna opgelet moet word om die waardeverminderingsprobleem te minimaliseer.
Na aanleiding van jou onderstreepte gedeelte hierbo, wil ek net so tong in die kies byvoeg, dat hoe meer EV's daar verkoop word, hoe kleiner gaan die vraag na die petrol en diesel modelle word en dié ou tjorre gaan ook maar min waarde hê.
Wouter, dit wat jy sê oor die ekstra batterye ens. is heeltemal reg - stem daarmee saam.
Die koste daarvan gaan jy ook oor 'n tydperk opmaak met jou EV se veel laer rykoste per kilometer en minder dienskostes.
Weereens, met batterye moet mens ook maar kyk na die beste op die mark en hier is ouens soos "Victron & Freedom Won LiFePO4 Batteries - Freedom Won LiTE and eTower" afhangende van jou behoeftes, maar steeds die beste.
Freedom Won se fabriek en handelsperseel is in Edenvale.
Ek hoop hierdie plasing help om die gebruik van EV's nou al meer in perspektief te stel.

Zero Carbon Chargeby Wouter Roets » 13 Nov 2026 09:11
My maat jy bly seker op n ander planeet want ek sien nie die magdom laaistasies waarvan jy praat nie.
Ek woon op die planeet waar jy op Zero Carbon Charge se kaart herlaai stasies vir EV's kan sien - net ter inligting, Zero Carbon Charge of net CHARGE soos hulle deesdae bekend is, is die kleinste EV herlaai stasie verskaffer op hierdie "planeet" en jy sal sien daar is 3 van hulle stasies wat OPEN gemerk is.
Al die ander magdom herlaai stasies op die kaart is ander verskaffers -
South Africa’s public electric vehicle (EV) charging infrastructure has expanded rapidly across major metropolitan areas, shopping centers, highway corridors, and car dealerships.
Key EV Charging Networks & Providers
• GridCars: Operates the country's largest public charging network (over 350 to 450+ AC and DC fast chargers), heavily integrated with Google Maps and managed via the ChargePocket app.
• Rubicon: Deploys high-speed DC and AC chargers across commercial locations, malls (like the Mall of Africa), hotels, and automotive dealerships (such as Audi and Volvo centers).
• CHARGE (formerly Zero Carbon Charge): Rolls out a growing network of 100% off-grid, solar-powered ultra-fast charging stations on major national routes (such as the N3 and N12), independent of Eskom load-shedding.
Where to Find Chargers
Public EV chargers are commonly located at:
• Major shopping malls and retail centers
• National highway service stations (such as Engen 1-Stops and Petroports)
• Select hotels, office parks, and lifestyle hubs
• Brand-specific dealerships (BMW, Audi, Volvo, etc.)
Interactive Mapping Tools
To find real-time status, connector types (CCS2, Type 2), speeds, and availability before you travel, use live national maps such as:
• The AutoTrader Live Charging Station Map
• The Drive South Africa EV Charging Map
• The Cars.co.za EV Station Guide.
Soos in my vorige plasing genoem, hiermee stem ek geredelik/gedeeltelik saam met jou.by Wouter Roets » 13 Nov 2026 09:11
Jy mis my punt heeltemal. Jy koop vandag n BYD as voorbeeld. Oor n jaar kom daar n verbeterde model wat meer krag, verder reikafstand, vinniger laai en bowenal goedkoper is. Jou bedrag wat jy kry oor 5 jaar is n fraksie van jou aankoopprys, want teen daai tyd is daar al 4 nuwe modelle uit in sy plek en niemand wil jou tjor he nie. Daarinteen het die normale reekse gewoonlik n 4-7jaar model siklus wat help met die tweedehanse waarde.
Nogtans het ek aangedui waarna opgelet moet word om die waardeverminderingsprobleem te minimaliseer.
Na aanleiding van jou onderstreepte gedeelte hierbo, wil ek net so tong in die kies byvoeg, dat hoe meer EV's daar verkoop word, hoe kleiner gaan die vraag na die petrol en diesel modelle word en dié ou tjorre gaan ook maar min waarde hê.
Wouter, dit wat jy sê oor die ekstra batterye ens. is heeltemal reg - stem daarmee saam.
Die koste daarvan gaan jy ook oor 'n tydperk opmaak met jou EV se veel laer rykoste per kilometer en minder dienskostes.
Weereens, met batterye moet mens ook maar kyk na die beste op die mark en hier is ouens soos "Victron & Freedom Won LiFePO4 Batteries - Freedom Won LiTE and eTower" afhangende van jou behoeftes, maar steeds die beste.
Freedom Won se fabriek en handelsperseel is in Edenvale.
Ek hoop hierdie plasing help om die gebruik van EV's nou al meer in perspektief te stel.
Last edited by TFDADD on Fri Nov 13, 2026 12:00 pm, edited 1 time in total.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
TFDADD wrote: Fri Nov 13, 2026 11:04 am Goeiemôre Wouter,
Ek gaan nou sommer so in die middel van jou plasing begin antwoord -Zero Carbon Chargeby Wouter Roets » 13 Nov 2026 09:11
My maat jy bly seker op n ander planeet want ek sien nie die magdom laaistasies waarvan jy praat nie.
Ek woon op die planeet waar jy op Zero Carbon Charge se kaart herlaai stasies vir EV's kan sien - net ter inligting, Zero Carbon Charge of net CHARGE soos hulle deesdae bekend is, is die kleinste EV herlaai stasie verkaffer op hierdie "planeet" en jy sal sien daar is 3 van hulle stasies wat OPEN gemerk is.
Al die ander magdom herlaai stasies op die kaart is ander verskaffers -South Africa’s public electric vehicle (EV) charging infrastructure has expanded rapidly across major metropolitan areas, shopping centers, highway corridors, and car dealerships.
Key EV Charging Networks & Providers
• GridCars: Operates the country's largest public charging network (over 350 to 450+ AC and DC fast chargers), heavily integrated with Google Maps and managed via the ChargePocket app.
• Rubicon: Deploys high-speed DC and AC chargers across commercial locations, malls (like the Mall of Africa), hotels, and automotive dealerships (such as Audi and Volvo centers).
• CHARGE (formerly Zero Carbon Charge): Rolls out a growing network of 100% off-grid, solar-powered ultra-fast charging stations on major national routes (such as the N3 and N12), independent of Eskom load-shedding.
Where to Find Chargers
Public EV chargers are commonly located at:
• Major shopping malls and retail centers
• National highway service stations (such as Engen 1-Stops and Petroports)
• Select hotels, office parks, and lifestyle hubs
• Brand-specific dealerships (BMW, Audi, Volvo, etc.)
Interactive Mapping Tools
To find real-time status, connector types (CCS2, Type 2), speeds, and availability before you travel, use live national maps such as:
• The AutoTrader Live Charging Station Map
• The Drive South Africa EV Charging Map
• The Cars.co.za EV Station Guide.Soos in my vorige plasing genoem, hiermee stem ek geredelik/gedeeltelik saam met jou.by Wouter Roets » 13 Nov 2026 09:11
Jy mis my punt heeltemal. Jy koop vandag n BYD as voorbeeld. Oor n jaar kom daar n verbeterde model wat meer krag, verder reikafstand, vinniger laai en bowenal goedkoper is. Jou bedrag wat jy kry oor 5 jaar is n fraksie van jou aankoopprys, want teen daai tyd is daar al 4 nuwe modelle uit in sy plek en niemand wil jou tjor he nie. Daarinteen het die normale reekse gewoonlik n 4-7jaar model siklus wat help met die tweedehanse waarde.
Nogtans het ek aangedui waarna opgelet moet word om die waardeverminderingsprobleem te minimaliseer.
Na aanleiding van jou onderstreepte gedeelte hierbo, wil ek net so tong in die kies byvoeg, dat hoe meer EV's daar verkoop word, hoe kleiner gaan die vraag na die petrol en diesel modelle word en dié ou tjorre gaan ook maar min waarde hê.
Wouter, dit wat jy sê oor die ekstra batterye ens. is heeltemal reg - stem daarmee saam.
Die koste daarvan gaan jy ook oor 'n tydperk opmaak met jou EV se veel laer rykoste per kilometer en minder dienskostes.
Weereens, met batterye moet mens ook maar kyk na die beste op die mark en hier is ouens soos "Victron & Freedom Won LiFePO4 Batteries - Freedom Won LiTE and eTower" afhangende van jou behoeftes, maar steeds die beste.
Freedom Won se fabriek en handelsperseel is in Edenvale.
Ek hoop hierdie plasing help om die gebruik van EV's nou al meer in perspektief te stel.
Kyk ek dit verkeerd of is daar 3 charging stations op daai Zero Cabron link?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1293
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Dit is korrek soos ek reeds hier genoem het:
Ek het Charge gebruik bloot omdat hulle kaart ander verskaffers dwarsoor RSA aandui EN ook omdat Charge nie van Eskom krag gebruik maak nie.Ek woon op die planeet waar jy op Zero Carbon Charge se kaart herlaai stasies vir EV's kan sien - net ter inligting, Zero Carbon Charge of net CHARGE soos hulle deesdae bekend is, is die kleinste EV herlaai stasie verskaffer op hierdie "planeet" en jy sal sien daar is 3 van hulle stasies wat OPEN gemerk is.
Al die ander magdom herlaai stasies op die kaart is ander verskaffers -
CHARGE (formerly Zero Carbon Charge): Rolls out a growing network of 100% off-grid, solar-powered ultra-fast charging stations on major national routes (such as the N3 and N12), independent of Eskom load-shedding.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7571
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Koos
Ek kyk maar met my oe en ek sien maar min daar waar ek kom. So lyk my ek is korrek. Se my hoe werk dit? Jy kom plug jou kar in by die een punt by n inkopie sentrum en off you go. Maak n paar lekker glasies en kom terug gewaggel twee ure later na jou kar toe. My punt is hoe werk dit? Stel jy n timer op jou horlosie vir die tyd wat jy ingesit het en sorg dat jy op die minuut by jou kar is? Ek vra werklik uit onkunde.

- finch
- Sr. Member

- Posts: 473
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Ek het daai zero charge mense seker al 3 keer my grond langs N1 net buite touwsrivier se details gegee en elke keer klink of hul belangstel en dan loop dit dood. Verstaan nou hoekom hulle nog net 3 stasies het.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1293
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Wouter, hierdie is maar werklik net bo-langs en glad nie in-diepte inligting nie, maar dit kan al help ... dit wat jy self oral op die Internet kan kry, is wat jou verder kan inlig.
Ek is werklik oortuig daarvan dat ons nou al en meer vorentoe, EV's gaan gebruik bloot omdat dit die meer bekostigbare vervoermiddels tot ons beskikking gaan wees.
Weereens, Charge se webwerf gee baie inligting en hier is 'n koppeling 'How to Charge' om daardie basiese vrae van jou oor die proses te help beantwoord - blaai rond op hulle webwerf en jy sal nog baie inligting daar kry wat jou op hoogte sal bring van die herlaai proses, ens.by Wouter Roets » 13 Nov 2026 12:49
Ek kyk maar met my oe en ek sien maar min daar waar ek kom. So lyk my ek is korrek ... Nie regtig nie, Wouter ... ... maar elke diensverskaffer maak sy dienspunte gewoonlik beskikbaar op hulle webwerf of via hulle eie App ... ... só, mens moet vooraf bietjie huiswerk doen mbt roete wat jy wil ry en dan daarvoor beplan ... klink nou vreeslik, maar dit is dinge wat enige EV eienaar baie gou onder die knie kry.
Ekself is ook nog glad nie 'n kundige op die gebied nie - - - het om presies te wees nog net 4 keer 'n elektriese voertuig by handelaar gehuur vir redelik kort sakeritte, 180km uit en weer terug en dan weer by hulle perseel herlaai met die terugkom.
Se my hoe werk dit? Jy kom plug jou kar in by die een punt by n inkopie sentrum en off you go. Maak n paar lekker glasies en kom terug gewaggel twee ure later na jou kar toe. My punt is hoe werk dit? Stel jy n timer op jou horlosie vir die tyd wat jy ingesit het en sorg dat jy op die minuut by jou kar is? Ek vra werklik uit onkunde.
Ek is werklik oortuig daarvan dat ons nou al en meer vorentoe, EV's gaan gebruik bloot omdat dit die meer bekostigbare vervoermiddels tot ons beskikking gaan wees.
Last edited by TFDADD on Fri Nov 13, 2026 3:59 pm, edited 1 time in total.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1293
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Finch, ek sien Charge het planne om N1 ook te doen -by finch » 13 Nov 2026 13:52
Ek het daai zero charge mense seker al 3 keer my grond langs N1 net buite touwsrivier se details gegee en elke keer klink of hul belangstel en dan loop dit dood.
Ek stel voor jy voltooi die vorm wat by die onderstaande koppeling beskikbaar is -Our network is scaling!
Next phase of the roll out will focus on the N1 from Cape Town to Musina.
Partner with Charge
Heel moontlik kom jy dan reg met hulle - die kaart op die koppeling hierbo wys dat hulle reeds besig is op die N1 met twee herlaaistasies.
Hou ons op hoogte met jou vordering hiermee - eersdaags laai ons dalk by jou stasie