Hulp gesoek in Rustenburg
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Hulp gesoek in Rustenburg
Ek is opsoek na meer inligting rondom Copysolar in Rustenburg.Miskien het iemand al by hul gekoop of woon miskien daar om te kyk of hul wel bestaan.ek benodig n paar ouer model solar batterye wat ek deur n courier kan laat oplaai maar wil eers seker maak voor ek betaal.Jul kan my kontak op 084 592 6299
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1893
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hulp gesoek in Rustenburg
Hallo Julian
Ek is in Rustenburg. As jy adres het kan ek daar draai en kyk. Ek het ook onlangs solar opgesit en die manne ken mekaar almal, soms oor brou werk wat hulle moet gaan regmaak van iemand anders. Ek sal bietjie by die ou hoor wie my solar gedoen het of hy hulle ken. Ek PM jou met 'n antwoord.

Maak 'n verskil
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1893
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hulp gesoek in Rustenburg
Nou met hom gepraat en hy se hy ken hulle glad nie. Gee my adres dan ry en kyk ek vir jou. Soek jy spesifiek ouer batterye? Ek sou maar versigtig wees daarmee weens waarborge ens. Ek sien hulle word gelys op die web in 'n business park hier naby my.
Maak 'n verskil
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Hulp gesoek in Rustenburg
Baie dankie.
Hul word gelys in Platinum industrial park.
Van Belkum str Oos-einde.
Dit is nuwe batterye maar laasjaar se model wat ek vir n klient moet bylas op sy bestaande stelsel.ek kry nie slegte reviews oor hul nie maar ook nie baie inligting nie.

Ek is glad nie dringend nie so moet asb nie spesiaal ry vir dit nie.
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Hulp gesoek in Rustenburg
Copysolar en Alpha solar en so paar ander websites is n groot bedrogspul.hul word almal deur een groep scammers bedryf.Hul gee hul besigheid adres altyd aan as in n Besigheidheid park sodat daar nie Google streetview fotos besikbaar is nie.Hul pryse is ook 30% goedkoper as die norm so hul vang maklik die manne.Hul verander dan net gereeld die benaming.Ek het gelukkig my huiswerk gedoen maar daai manne doen baie moeite om Legit te lyk