Goeie naand,
Mag ek asb hulp kry met 'n aanduiding vir dievolgende - ek is nie seker waar om te begin laai met die batch kruit nie:
243win Howa
1/10twist
Loop lengte: 608mm
75gr Vmax
Sako dop: 54.5gr H2O
COAL: 65.0mm (Max COAL 65.9mm)
Kruit: S365 batch: 107/B/25
CCI large rifle primer no200
PS. My profiel, wat ek 9j terug geskep het se epos address bestaan nie meer nie.
Willem
243Win 75gr vmax S365
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13628
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 243Win 75gr vmax S365
Begin by so 38gr laat ons maar sien hoe die goed brand
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
WillemZ01
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Fri Nov 14, 2025 6:02 pm
Re: 243Win 75gr vmax S365
Baie dankie Capt. Yoda.
Terugvoering:
Chrony was 5m van loop:
38gr S365:
Skoot 1: 2870ft/s
Skoot 2: 2904ft/s
Skoot 3: 2881ft/s
Doppe swart
40mm groep (baie winderig gewees)
40gr S365:
Skoot 1: 3028ft/s
Skoot 2: 3023ft/s
Skoot 3: 3030ft/s
20mm groep (baie winderig gewees)
Ek het dievolgende ook geskiet:
87gr HPBT Varmint Hornady
PMP dop: 53.8gr H2O
COAL: 67.0mm (Max COAL 67.8mm)
Kruit: S365 batch: 107/B/25
CCI large rifle primer no200
38.5gr S365:
Skoot 1: 2909ft/s
Skoot 2: 2931ft/s
Skoot 3: 3030ft/s
Doppe effens swart
2sny - 30mm groep
39gr S365:
Skoot 1: 2980ft/s
Skoot 2: 2986ft/s
Skoot 3: 2986ft/s
30mm groep
39.5 S365:
Skoot 1: 2994ft/s
Skoot 2: 2995ft/s
Skoot 3: 3009ft/s
45mm groep
Terugvoering:
Chrony was 5m van loop:
38gr S365:
Skoot 1: 2870ft/s
Skoot 2: 2904ft/s
Skoot 3: 2881ft/s
Doppe swart
40mm groep (baie winderig gewees)
40gr S365:
Skoot 1: 3028ft/s
Skoot 2: 3023ft/s
Skoot 3: 3030ft/s
20mm groep (baie winderig gewees)
Ek het dievolgende ook geskiet:
87gr HPBT Varmint Hornady
PMP dop: 53.8gr H2O
COAL: 67.0mm (Max COAL 67.8mm)
Kruit: S365 batch: 107/B/25
CCI large rifle primer no200
38.5gr S365:
Skoot 1: 2909ft/s
Skoot 2: 2931ft/s
Skoot 3: 3030ft/s
Doppe effens swart
2sny - 30mm groep
39gr S365:
Skoot 1: 2980ft/s
Skoot 2: 2986ft/s
Skoot 3: 2986ft/s
30mm groep
39.5 S365:
Skoot 1: 2994ft/s
Skoot 2: 2995ft/s
Skoot 3: 3009ft/s
45mm groep
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13628
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 243Win 75gr vmax S365
Sal maandag ogend gou vir jou kyk, eks nie nou naby n laptop nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
WillemZ01
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Fri Nov 14, 2025 6:02 pm
Re: 243Win 75gr vmax S365
Geen probleem nie, baie dankie.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1285
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: 243Win 75gr vmax S365
Dagsê Willem, jy noem die vlgde. en ek aanvaar jy het dit vir albei groepe so gebruik ... ek verwys spesifiek na die 'COAL: 67.0mm (Max COAL 67.8mm)' of die TPL(Totale Patroon Lengte) wat jy deurlopend konstant gehou het.
Laai drie groepe patrone en begin met 'n plasingsdiepte/(seating depth) so na as moontlik aan maksimum TPL van 67.8mm - sê bv. 67.7mm.
Laai volgende drie patrone met plasingsdiepte van 67.2mm - .5mm korter TPL.
Laai volgende drie patrone met plasingsdiepte van 66.7mm - .5mm korter TPL.
Jou groepering behoort kleiner te word soos wat die TPL korter raak - raak groepering groter, gaan met 0.1mm terug met 'n verdere drie skoot groep, ens., totdat jy tevrede is.
Rede hiervoor is dat jy jou geweerloop se ossilasie kalibreer met die totale patroon lengte/(TPL) - dit het tot gevolg dat die koeël die loop elke keer op dieselfde posisie verlaat en dus die kleinste groepering so verkry word.
Ek stel voor jy kies die dryfmiddel lading wat vir jou spoedgewyse die mees aanvaarbare is en sonder enige tekens van oormatige druk is, en doen dan die volgende:by WillemZ01 » 07 Nov 2026 10:21
87gr HPBT Varmint Hornady
PMP dop: 53.8gr H2O
COAL: 67.0mm (Max COAL 67.8mm)
Kruit: S365 batch: 107/B/25
CCI large rifle primer no200
Laai drie groepe patrone en begin met 'n plasingsdiepte/(seating depth) so na as moontlik aan maksimum TPL van 67.8mm - sê bv. 67.7mm.
Laai volgende drie patrone met plasingsdiepte van 67.2mm - .5mm korter TPL.
Laai volgende drie patrone met plasingsdiepte van 66.7mm - .5mm korter TPL.
Jou groepering behoort kleiner te word soos wat die TPL korter raak - raak groepering groter, gaan met 0.1mm terug met 'n verdere drie skoot groep, ens., totdat jy tevrede is.
Rede hiervoor is dat jy jou geweerloop se ossilasie kalibreer met die totale patroon lengte/(TPL) - dit het tot gevolg dat die koeël die loop elke keer op dieselfde posisie verlaat en dus die kleinste groepering so verkry word.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
-
WillemZ01
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Fri Nov 14, 2025 6:02 pm
Re: 243Win 75gr vmax S365
Middag TFDADD,TFDADD wrote: Sat Nov 07, 2026 12:58 pm Rede hiervoor is dat jy jou geweerloop se ossilasie kalibreer met die totale patroon lengte/(TPL) - dit het tot gevolg dat die koeël die loop elke keer op dieselfde posisie verlaat en dus die kleinste groepering so verkry word.
Baie dankie vir jou raad.
Ek het geen probleem om die lengte te verander nie.
My vorige lading was met H4350 op dieselfde TPL, teen so 3200ft/s. Dit het vir my onder 20mm groep gegee op 100m.
Hierdie is die eerstemaal waar ek herlaai en ek is nie onder 20mm met die eerste probeerslag nie. Ek het nog net geluk gehaad to nou.
Ek het nog altyd resepte gevolg wat ek of op Jaracal of gunsite vind, en daarme begin op en af speel.
Ek het saam met vandag se skiet 90gr accubonds wat ek gelaai het met die laaste bietjie H4350 wat ek gehaad het. Daar skiet ek die eerste lading se 3skote op 17mm en die volgende lading was al 3 skote se buite maat 11mm. Op hierdie lading het ek 'n 0.4mm sprong na die lande toe.
Hierdie gaan my jag rondtes wees.
Ek het eers gedink daar is net 1 gat op die teiken en die res nie geweet waar dit geland het nie.
Ek sal dievolgende probeer op die 87gr HPBT
41gr S365 (behoort my nader aan 3100ft/s te bring)
TPL: 67.6 en 67.1 en 66.7
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

