S&W 916 haelgeweer R3500

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2188
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

S&W 916 haelgeweer R3500

Post by Ds J »

'n Tannie uit ons gemeenskap het geëmigreer. Haar haelgeweer is te koop vir R3500.

Die haelgeweer is in goeie toestand, en het volgens haar min gewerk. Die geweer het ook die laaste jare in die kluis gestaan en is nog op 'n groen lisensie. Hier en daar was ligte roeskolle wat maklik uitgeskuur het.

Die S&W 916 het in drie modelle uitgekom: Sportsman, Tactical en Takedown. Hierdie een is die Sportsman model; na my wete die beste een van die drie. (Daar was blykbaar klagtes oor die ander modelle).

My foto's is te groot om te laai. Kontak my asb per privaatboodskap, of by 0.7.2.2.3.3.6.4.4.5.
Post Reply