Hi, kan enigeen vir my raad/voorstelle gee oor n after market sneller vir RSA aksie, Lyttleton
Baie dankie
Sneller vir RSA aksie
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1002
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Sneller vir RSA aksie
Sudamin maak n baie lekker sneller.
Die Davies is ook baie lekker maar hoendertande.
Die Davies is ook baie lekker maar hoendertande.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1285
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Sneller vir RSA aksie
Jip, Sudami X-Ring se sneller werk baie gaaf. Vra vir Gerrie hulle, hulle moet hom klaar regstel op jou gekose trekgewig voor hulle dit courier. https://sudamix-ring.co.za/product/rsa-trigger-gen-2/Toyrsi wrote: Mon Oct 12, 2026 2:01 pm Sudamin maak n baie lekker sneller.
Die Davies is ook baie lekker maar hoendertande.
Davies sal jy net 2dehands kry.. Beste nog was oom Piet Welgemoed se sneller wat hy op sy XMax aksies gebruik het, maar is ook nie meer beskikbaar nie.
