Doppie te koop.

Hierdie afdeling is vir ander dienste waar daar spasie gekoop word wat nie onder die Handelaars afdeling pas nie.
Post Reply
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Doppie te koop.

Post by KalahariKlong »

Middag almal.
Ek het die volgende once fired doppie beskikbaar
Alamal nog in hulle boksies

PMP 243 x 38
Remington 243 x 48
PMP 7x64 x 20
PMP 25 06 x 20
PMP 270 x 57

R3 n dop, puso op koper se rekening.

Nuwe doppe

Winchester 300 savage x 50
R800

Groete
KK
Post Reply