Naand.
Mooi opgepas. Geen merke.
R20000
Pretoria
082870502nul
Groete
D
Swarovski Z5 5-25x52 BRH
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Swarovski Z5 5-25x52 BRH
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Swarovski Z5 5-25x52 BRH
Prys aangepas R19500
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Swarovski Z5 5-25x52 BRH
Vandag kompeteer Swarovski met 'n magdom goedkopers maar hierdie scope is werlik 'n Rolce Royce as dit by scopes om mee te jag kom. Nie so swaar, meer kompak en kan ook genoeg stel vir jag.
Ek het een op my go-to jaggeweer en dit is net 'n plesier.
Ek het een op my go-to jaggeweer en dit is net 'n plesier.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Swarovski Z5 5-25x52 BRH
Dankie Christo, stem 100% saam met jou.