Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Manne, ek het hierdie Die set wat ek wil verkoop- nog geseël in die boks en glad nie gebruik nie.
Julle kan sien wat hy my gekos het. Ek sal die Dies set laat gaan vir R1 000.
Kan Pudo of koerier doen — koste is vir die koper se rekening.
Laat weet maar as iemand belangstel.