Molopo Wapens in Vryburg is opsoek na 'n bekwame persoon om by hulle span aan te sluit:
'n Bekwame persoon met sober gewoontes asook geen rokers, en goeie kennis van die wapenbedryf wat insluit kennis in verkope van wapens, herlaai, jag, teleskope, opsit van teleskope ens. wat goeie mense/kliente verhoudings handhaaf, kan hulle CV's en afskrif van hulle ID stuur na molopowapens@gmail.com. Salaris word onderhandel en hang af van kennis, ondervinding en bevoegdheid.
Onthou asb om jou tel nr op jou CV te sit.
Groete
Heinrich
Molopo Wapens Vryburg
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Molopo Wapens Vryburg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13570
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Molopo Wapens Vryburg
Die arme rokers
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
