Ek het die volgende beskikbaar. Beide splinter nuut.
Vector optics Tauron 6-24x50 DH MIL FFP. Ek het met my ander een al uit tot 900m gemaklik gesien en gestel en ge skiet en hy track presies.
R 5000
MDT Send It Level Gen 2, die een wat op die picatinny rail reg onder die scope sit en hy sluit die fiber optic mount wat heel agter op die scope se lens kan sit ook in.
R4000
Harrismith in die Vrystaat.
Nul82 vier55 334 een



Sent from my Pixel 10 Pro using Tapatalk

