F klas/F TR vir dummies
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: F klas/F TR vir dummies
Dankie.
Meeste van die manne van die 2 spanne vertrek môre en Sondag. Skiet die Britse ope volgende week(opwarming) en dan verdedig ons die goud die volgende week!
Meeste van die manne van die 2 spanne vertrek môre en Sondag. Skiet die Britse ope volgende week(opwarming) en dan verdedig ons die goud die volgende week!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: F klas/F TR vir dummies
F ope manne vlieg vanaand uit.
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: F klas/F TR vir dummies
Geluk aand die Protea manne. F Ope Wêreld kampioene.
Sent from my SM-A165F using Tapatalk
Sent from my SM-A165F using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13570
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: F klas/F TR vir dummies
Manne het mooi gegooi, ek sien uit om te hoor wat Jan van sy nuwe aksies dink
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 993
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: F klas/F TR vir dummies
Ja nee lyk my die Boere het die manne stil geskiet
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 454
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: F klas/F TR vir dummies
Hoe het die FTR manne gedoen?
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: F klas/F TR vir dummies
FTR span was 6de.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2952
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: F klas/F TR vir dummies
Baie geluk aan elkeen.
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: F klas/F TR vir dummies
Dankie vir die geluk wense en ondersteuning manne.Capt. Yoda wrote: Tue Aug 18, 2026 7:45 am Manne het mooi gegooi, ek sien uit om te hoor wat Jan van sy nuwe aksies dink
Alhoewel ek laas jaar in die Euro’s my individuele wereld beker geskiet het (in my kop) omrede ek die jaar toegespits was om die span se belange en seker te maak ons kry die goud. Het ek deelgeneem slegs aan die britse ope 2 dae individueel en die wereld beker individueel.
Siebert, Die Tri may aksies werk maar soos die Barnard met paar klein verbeteringe. Dit wil sê die aksies sal jou leeftyd plus hou en hulle skiet soos wat Barnard aksies nog altyd gedoen het, maw baie akkuraat. Definatief ‘n great opsie vir iemand wat pasmaak geweer wil laat bou. Met gewone remington tipe snellers wat gebruik word op die Tri May is daar nou ook baie meer opsies as die barnard en bix’n Andy snellers wat beskikbaar was.
Ek kon op die einde ‘n 10de plek in die individueel kry selfs na ek uit my beurt geskiet het op die laaste 1000y match.
Baie geseend om in 2023 en 2026 wereld kampioenskappe in die top 10 te kon eindig.
Was ‘n groot vooreg en hoogtepunt om die manne in die span te kon lei na oorwinning toe. Die eenheid en samehorigheid is wat ons span spesiaal gemaak het, met almal, of hulle geskiet het en of hulle gescore wat alles ten volle gedoen het vir die beste van die span. Min wat mens dit kry - spesiale groep manne die.
Herme Smit het 6de plek en Dr. Stefan Steyn 8ste algeheel geindig. Ons was 6 SA manne in die top 20 individueel.
Mooiloop
- Bigfoot
- Sr. Member

- Posts: 256
- Joined: Sun Sep 27, 2015 7:06 pm
Re: F klas/F TR vir dummies
Well done Jan,
Congratulations to you and your team, awesome performance at the highest level.

Congratulations to you and your team, awesome performance at the highest level.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: F klas/F TR vir dummies
Tx Roger
