Manne ek verkoop my Baikal 12Br haelgeweer wat ek so 5 of 6 jaar terug hier op Jaracal gekoop het. Ek het so net meer as 'n jaar terug vir my ook hier 'n Browning Citori by Oom Fantie gekoop en nou gaar die Baikal stof.
Geweer is in 'n goeie maar gebruikte kondisie. Geen lelike krappe of merke nie. Na ek hom gekoop get het ons die vernis gestrip en geolie. Die butt plate is vervang met 'n recoil pad en in totaal is die kolf 5mm verkort. Die LOP is nou 35cm. Die Rus skiet daarna sommer heel beter as toe ek hom gekoop het. Die hoeke aan die onderkant van die receiver se blueing het begin afgaan en is nie op die foto sigbaar nie.
Ek soek so rondom 6k vir hom maar as jy my redelike offer maak kan ons gesels. Geweer bly my tydens aansoek maar as jy hom in Pretoria êrens wil laat inboek op jou kostes sal ek hom gaan afgee en jou daar ontmoet om alles te finaliseer.
Praat met my indien jy sou belang stel. 0829203978
Peet
Baikal 12br
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Baikal 12br
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Baikal 12br
Nog 'n foto.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Baikal 12br
Ek dink ek het dalk 'n man wat sal belangstel. Laat ek so bietjie kyk by hom.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Baikal 12br
Nee, hy sê ander prioriteite kom eerste.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Baikal 12br
Dankie vir die probeer
