Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Goeie dag,
Ek het n Leica Magnus 1.8-12x50 L-4a met BDC Turret te koop vir R38k.
Die teleskoop is in n puik kondisie ,geen merke of krappies nie.
Kontak my op whatsapp by nul82 agt98 vier 3vyf8 vir fotos asb.
Dankie
Terven