Lading vir 243

Post Reply
Toebie62
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Mon Apr 01, 2024 3:08 pm

Lading vir 243

Post by Toebie62 »

Wil 87gr V-Max skiet
Geweer se Informasie

Was n loopvervanging op hom gedoen.

Looplengte 580mm
Twist Rate 1:12
Kruit IMR4350
Doppe Winchester
CI 200 Primers
Kamerlengte 71.19

Enige voorstelle asb
Post Reply