Hi manne,
ń Vriend van my se dogter het vir hom die wapen gekoop vir ń geskenk maar hy is bietjie onder finansiele druk.
Die wapen het maar net 150 skote deur soos ek verstaan en ek glo mens sal ń kamera in die loop af kan reël.
Wapen net soos hy is te koop vir R35 000
Julle kan my kontak 084 869 496sewe
Sent from my SM-S938B using Tapatalk
Sako A7 7mm Rem Mag met 150 skote deur
-
JacquesSAKO.308
- Full Member

- Posts: 244
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Sako A7 7mm Rem Mag met 150 skote deur
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Sako A7 7mm Rem Mag met 150 skote deur
Die A7 is n nuwe/nuwer model Tikka Sako Hybrid, daai is n A-III.
Edit, kan dalk die AV model ok wees maar is ma same same, lieflike gewere non the less
Edit, kan dalk die AV model ok wees maar is ma same same, lieflike gewere non the less
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
