Goeie more mede-jagters.
Ek het bietjie my herlaai tafel en kas skoongemaak en het die volgende items beskikbaar indien enige iemand sou belangstel:
A. .303 Items:
- 3 stuk Lee die stel (gebruik) - R450.00
- gevuurde doppe (33) - R100.00
- 175gr Rhino Solid Shank punte (25) - R250.00
- 215gr Rhino Solid Shank punte (17) - R100.00
- 130gr Impala LWHV Solid punte (44) - R100.00
B. 30-06 Items:
- Lapua ongevuurde doppe in Lapua houer (nuut en unprimed) (50) - R1000.00
- 3 stuk Lyman die stel (een maal gebruik) - R1000.00
- 180gr Peregrine VRG-4 punte (30) - R250.00
C. 7mm Items:
- 170gr PMP Pro-amm punte (39) - R200.00
Ek is in Centurion. Ek kan vir jou die item koerier vir jou rekening indien jy belangstel.
Whatsapp my vir fotos by 0agt2nege0nege6nul94
Beste groete
Kas Skoonmaak - Herlaai Komponente Pryse Verlaag
-
jooste
- Full Member

- Posts: 167
- Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm
Kas Skoonmaak - Herlaai Komponente Pryse Verlaag
Nico Jooste
