More manne.
Ek adverteer namens n vriend wat sy teleskoop tekoop aanbied. Kontak hom gerus direk en onderhandel verder indien jy belangstel.
Die ietem is splinter nuut en in n baie goeie kondisie soos gesien kan word op die fotos.
Hy is in Kathu geleë en prys sluit versendings kostes in.
Prys : R 3700
Theunis : NUL 8 Drie 313 1055
Groete
Bushnell Banner 2 3-9x40 DOA Reticle Te Koop
-
Polla1983
- Sr. Member

- Posts: 276
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm
Bushnell Banner 2 3-9x40 DOA Reticle Te Koop
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
