Tango Fire 4000 rangefinder Promotion sale

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
Smous v.d. Vyver
Hero Member
Hero Member
Posts: 663
Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am

Tango Fire 4000 rangefinder Promotion sale

Post by Smous v.d. Vyver »

Hi manne,

Ek plaas weer n bestelling vir n paar van hierdie eenhede. Hier is verskeie manne wat al bestel het wat kan getuig dat die eenhede topklas en waarde vir geld is.Die integrasie met Applied Ballistics of AB Quantum sit die eenheid in n klas van hulle eie. Dit neem so ongeveer n week tot by my vandat dit gestuur is. Daarna sluit dit posgeld in RSA na die koper toe in. Prys is R30 000.

Hier is die skakel om te loer na hom :

https://youtu.be/5njN19pYmvE?si=JSr9EQyLF0Zek8QT

Kontak my gerus op whatsapp om julle bestelling te plaas op 072 918 8404.

By voorbaat dank.
Last edited by Smous v.d. Vyver on Sun Sep 20, 2026 8:56 am, edited 1 time in total.
Vriendelike groete,
Corné van der Vyver
072 918 8404
BunduRic
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 74
Joined: Sun Aug 24, 2025 5:19 pm

Re: Tango Fire 4000 rangefinder @ R30k

Post by BunduRic »

Ek kan heeltemal saam stem, ek het onlangs een gekoop en hy het my Element RF module vervang. Nie eers amper vergelykbaar nie.

Die unit range verskriklik vinnig, die vibration as hy gerange het is awesome, want jy kry immediate terugvoer dat die range gedoen is.

Maklike link met my Kestrel en omdat altwee Applied Balistics is en gebruik is die leasings op altwee die units spot on.

En vir Corne, puik kliente diens met updates oor die delivery, etc. en delivery was vinnig.
User avatar
Smous v.d. Vyver
Hero Member
Hero Member
Posts: 663
Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am

Re: Tango Fire 4000 rangefinder @ R30k

Post by Smous v.d. Vyver »

More more,

Ek het 3 x eenhede bestel. Het 2 oor , 1 is reeds verkoop. Bederf jouself en verander jou huidige teleskoop in n Swaro DS , range jou eie bokke deur jou eie teleskoop.Verminder so bietjie die foutjies tydens bok koors.Best of both worlds.
IMG_0499.jpeg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vriendelike groete,
Corné van der Vyver
072 918 8404
User avatar
Smous v.d. Vyver
Hero Member
Hero Member
Posts: 663
Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am

Re: Tango Fire 4000 rangefinder @ R30k

Post by Smous v.d. Vyver »

Hi,

Ek het die eenhede ontvang. Daar is nog een oor vir die wat belangstel. Kontak my gerus via whatsapp op 072 918 8404.
Vriendelike groete,
Corné van der Vyver
072 918 8404
User avatar
Smous v.d. Vyver
Hero Member
Hero Member
Posts: 663
Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am

Re: Tango Fire 4000 rangefinder Promotion sale

Post by Smous v.d. Vyver »

Hi Manne,

Ek het nog drie eenhede oor van nuwe besending. Spesiale aanbod van R24900 op hierdie drie. Laat weet gerus per whatsapp.
Vriendelike groete,
Corné van der Vyver
072 918 8404
Post Reply