Brisket en beesstert vet
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Brisket en beesstert vet
Dagsê Sako
Ek sal dit neem. Het jou PM gestuur.
Groetnis
Etienne
Ek sal dit neem. Het jou PM gestuur.
Groetnis
Etienne
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Brisket en beesstert vet
Doodreg, kontakbesonderhede gestuur op PM.EtienneA wrote: Mon May 17, 2021 8:39 am Dagsê Sako
Ek sal dit neem. Het jou PM gestuur.
Groetnis
Etienne
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: Brisket en beesstert vet
Geen probleem nie Sako...sako 30-06 wrote: Wed May 12, 2021 9:12 pmNella, ek vra onverskoning.Nella wrote: Sat Apr 17, 2021 1:01 pm Middag Sako
Is die brisket en ander vet gemêng in een pak of word dit apart verpak?
Ek stel defnetief belang in so 20 tot 30kg se vet.
Ek kom die naweek van die 8 mei af na jou wereld toe dan kan ek kom haal indien moontlik.
Anders kan ek met n vriend probeer reël om dit vroeër op te tel.
Ek het op een of ander manier jou boodskap gemis.
Jammer daaroor.
Just smile and wave boys 
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Brisket en beesstert vet
Daar is weer 30kg beskikbaar indien iemand belangstel.
-
Fano
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Tue Nov 15, 2011 2:20 pm
Re: Brisket en beesstert vet
Kan iemand dalk al vir ons terugvoer gee oor hoe die Wagyu vet in droewors en gewone wors werk? Sal ook handig wees om te weet hoe dit hou na paar maande se vries.
Ek sien Butcher Boys in Vanderbijl adverteer ook nou; R37.50/kg.
Ek sien Butcher Boys in Vanderbijl adverteer ook nou; R37.50/kg.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Brisket en beesstert vet
So beteken dit jy wil nie vet by my koop nie?Fano wrote: Tue Jun 22, 2021 11:55 am Kan iemand dalk al vir ons terugvoer gee oor hoe die Wagyu vet in droewors en gewone wors werk? Sal ook handig wees om te weet hoe dit hou na paar maande se vries.
Ek sien Butcher Boys in Vanderbijl adverteer ook nou; R37.50/kg.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Brisket en beesstert vet
Ek gaan hopelik volgende week n eland skiet, so ek sal die vet self gebruik.
Dis nou as ons president nie ons grense toemaak nie.
Sal kyk of ek weer kan kry as iemand belangstel.
Dis nou as ons president nie ons grense toemaak nie.
Sal kyk of ek weer kan kry as iemand belangstel.
-
Fano
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Tue Nov 15, 2011 2:20 pm
Re: Brisket en beesstert vet
Sorry man, ek probeer nie jou post of jou besigheid hi-jack nie!
Het per toeval die advertensie in ons plaaslike koerant gesien. Ek is eintlik baie meer geinteresseerd om te hoor by die manne wat al die vet gebruik het hoe dit werk in braaiwors en droewors. Miskien iets wat meer van ons kan oorweeg in toekoms as die produkte goed uitdraai.
Het per toeval die advertensie in ons plaaslike koerant gesien. Ek is eintlik baie meer geinteresseerd om te hoor by die manne wat al die vet gebruik het hoe dit werk in braaiwors en droewors. Miskien iets wat meer van ons kan oorweeg in toekoms as die produkte goed uitdraai.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Brisket en beesstert vet
More FanoFano wrote: Wed Jun 23, 2021 3:41 pm Sorry man, ek probeer nie jou post of jou besigheid hi-jack nie!![]()
Het per toeval die advertensie in ons plaaslike koerant gesien. Ek is eintlik baie meer geinteresseerd om te hoor by die manne wat al die vet gebruik het hoe dit werk in braaiwors en droewors. Miskien iets wat meer van ons kan oorweeg in toekoms as die produkte goed uitdraai.
Ek trek sommer jou been. Gaan asb voort, dis altyd lekker om nuwe resepte ens te probeer.
So as daar n beter en goedkoper vet is wat gebruik kan word sal dit ons almal kan help.
Die draad gebruik ons sommer vir algemene wenke om die lekkerste wors te maak.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Brisket en beesstert vet
Ek het weer so 50kg se vet beskikbaar indien iemand so belangstel.
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Brisket en beesstert vet
As daar net 'n manier was om hulle op Kathu te kry.
Wat is jou prys nou per kg.
Groete
Wat is jou prys nou per kg.
Groete
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Brisket en beesstert vet
Prys is nogsteeds R50/kg.KalahariKlong wrote: Mon Apr 04, 2022 10:38 am As daar net 'n manier was om hulle op Kathu te kry.
Wat is jou prys nou per kg.
Groete
-
LouisR
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Re: Brisket en beesstert vet
Baie ou draad, maar waar koop julle tans vet vir wors en maelvleis, Tienie ek neem aan jy is nou uit dit uit. Op soek in Pta/Gauteng area , slaghuise rondom my voel bietjie rof?
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Brisket en beesstert vet
Louis, as Tienie jou nie kan help nie kan jy vir my n WhatsApp stuur. Ek sal kan help wanneer ek weer in Pta is. Maar as Tienie antwoord koop eerder by hom asb.
Groete
Nul723345015
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
Groete
Nul723345015
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
-
Carel-Chris
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Fri Jul 22, 2022 8:44 am
Re: Brisket en beesstert vet
Ek het my laastes by Impala gekoop. Hulle is tussen Brits en Harties, maar laai 2x per week in Pretoria af.
https://shop.impalavleis.co.za/
https://shop.impalavleis.co.za/
BRNO .22LR
BRNO 30-06
CZ 308W
CBC 12Br
Superbru kampioen 2023
BRNO 30-06
CZ 308W
CBC 12Br
Superbru kampioen 2023
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Brisket en beesstert vet
More more. Eduard jy kan die manne verseker help as jy kan, ek sal kyk of ek weer kan kry.Eduard Venter wrote: Thu May 07, 2026 7:29 pm Louis, as Tienie jou nie kan help nie kan jy vir my n WhatsApp stuur. Ek sal kan help wanneer ek weer in Pta is. Maar as Tienie antwoord koop eerder by hom asb.
Groete
Nul723345015
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
-
LouisR
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Re: Brisket en beesstert vet
Goeie môre, ek het reggekom dankie, goeie diens gekry teen baie billike prys by Pegasus vir ander wat ook beplan om wors te maak die jaar.
