Goeie dag
Ek wil graag hoor of daar iemand is wat my kan help. Ek skiet einde van die maand langafstand gong kompetisie. Ek sal graag net my ballistiese profiel wil verifieer op langafstand. Nietemin, ek wil hoor iemand my dalk kan help met skietbaan rondom Kimberley, waar ek tot tenminste 800m kan skiet, verkieslik tot 1100m. Ek hou comments dop. Baie dankie.
Skietbaan Kimberley gesoek
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 834
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Skietbaan Kimberley gesoek
Jy kan by Boegoeberg self inskiet op die inskiet baan. Hulle het gonge tot 800m as ek reg kan onthou.Breinie wrote: Mon Apr 20, 2026 11:27 am Goeie dag
Ek wil graag hoor of daar iemand is wat my kan help. Ek skiet einde van die maand langafstand gong kompetisie. Ek sal graag net my ballistiese profiel wil verifieer op langafstand. Nietemin, ek wil hoor iemand my dalk kan help met skietbaan rondom Kimberley, waar ek tot tenminste 800m kan skiet, verkieslik tot 1100m. Ek hou comments dop. Baie dankie.
-
Breinie
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Wed Jan 14, 2015 8:42 pm
Re: Skietbaan Kimberley gesoek
Korrek. Maar wil nie daar op die oggend met probleem sit wat ek nir kan korrigeer nie...
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1000
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Skietbaan Kimberley gesoek
Hoor by Kimberley Wildman. Hulle het altyd n span daar so ek glo hulle het n plek waar hulle oefen.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
Breinie
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Wed Jan 14, 2015 8:42 pm
Re: Skietbaan Kimberley gesoek
Ek het hulle gevra. Net gesê hier is nie sulke lang bane rondom Kimberley nie. Wat ek nie glo nie... Ek hoop maar iemand het dalk iets soortgelyk op 'n plaas hier naby. Thanks
- Karoo-jagter
- Jr. Member

- Posts: 55
- Joined: Fri May 06, 2016 8:30 am
Re: Skietbaan Kimberley gesoek
Goeiedag Breinie.
Stuur my 'n whatsapp. Sal moontlik kan help.
Nul8twee 3dubbel8 6een85
Groete
Sent from my SM-S931B using Tapatalk
Stuur my 'n whatsapp. Sal moontlik kan help.
Nul8twee 3dubbel8 6een85
Groete
Sent from my SM-S931B using Tapatalk