San Mai Chef mes te koop

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

San Mai Chef mes te koop

Post by Trompie »

Hi almal.

Ek't so paar chef messe gemaak onlangs en almal het vinnig uitverkoop. Ek wou nog hier post maar dit het onder my vriende vinnig gegaan. Ek't vanoggend die laaste een klaar gemaak en sit hom hier op.

Dis ń San Mai, European style Chef mes met 52100 (ballbearing staal) core en 3cr12 stainless steel Jacket met dun lagie Nickel tussen die staal.
Mes is 60 HRC getoets op die 52100.
Die San Mai billet is gemaak deur De Wet van Zyl.
Handle materiaal is Desert Ironwood met mosaic pin.
Swart en Oranje liners.

Dikte agter die edge is 0.010". Die mes is ń laser.

Ek gaan van dodag af vir week nie beskikbaar wees om te courier nie want ek gaan Transkei toe maar sal die boodskappe dop hou.

Ek soek R3700 vir hom en dit sluit courier kostes in SA in.

Dankie
Martin
078vier1nege6110
IMG_20260420_123411.jpg
IMG_20260420_123631.jpg
IMG_20260420_173842.jpg
Sent from my CPH2689 using Tapatalk

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: San Mai Chef mes te koop

Post by Trompie »

Nog ń ding wat ek nie genoem het nie is die grind op die mes is nie ń flat grind nie. Dis kombinasie van dagger en "appleseed" grind so die mes apex in die middel van die blade om te verseker dat hy goeie food release het.

Sent from my CPH2689 using Tapatalk

If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: San Mai Chef mes te koop

Post by Trompie »

Verkoop.

Dankie

Sent from my CPH2689 using Tapatalk

If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
Post Reply