AIMPOINT MICRO H-2 vir ARH op 458WM
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
AIMPOINT MICRO H-2 vir ARH op 458WM
My seun is 'n FGASA gids en doen loop safari's in Groot 5 areas met sy 458WM.
Hy het vir my gevra om vir hom te kyk na 'n red dot vir sy 458WM wat hom nogsteeds instaat sal stel om sy ARH te kan doen en hernu.
Is hier dalk iemand met ondervinding met die AIMPOINT MICRO H-2?
Sien dit is afgemerk met so R3500-00 tans by S&O - sal dit 'n goeie keuse wees vir die werk wat hy doen en darem verseker dat sy gaste nogsteed veilig is?
Dankie
Hy het vir my gevra om vir hom te kyk na 'n red dot vir sy 458WM wat hom nogsteeds instaat sal stel om sy ARH te kan doen en hernu.
Is hier dalk iemand met ondervinding met die AIMPOINT MICRO H-2?
Sien dit is afgemerk met so R3500-00 tans by S&O - sal dit 'n goeie keuse wees vir die werk wat hy doen en darem verseker dat sy gaste nogsteed veilig is?
Dankie
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: AIMPOINT MICRO H-2 vir ARH op 458WM
Dink dit is seker die gewildste red dot hier as ek moet raai, jy seker daai H2 is R3500 want dis dam baie minder as gewoonlik
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: AIMPOINT MICRO H-2 vir ARH op 458WM
Dankie, dit is afgemerk met R3500.00 - DIe koste is R 8,999.00
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: AIMPOINT MICRO H-2 vir ARH op 458WM
O ok askies, ja nee ek glo nie hy sal n fout maak so H2 nie maar ek is seker hier sal nog een of 2 van die groot wild jagters n draai kom maak en hul opinie geetoxicsox wrote: Thu Apr 09, 2026 12:36 pm Dankie, dit is afgemerk met R3500.00 - DIe koste is R 8,999.00
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2149
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: AIMPOINT MICRO H-2 vir ARH op 458WM
Uitstekende red dot, die beste volgens my ondervinding. Deon Brits hier op die forum gebruik hulle op verskeie van sy gewere waaronder grootkalibers. Ek het ook een op my .375H&H.
Mooi loop
Mooi loop
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: AIMPOINT MICRO H-2 vir ARH op 458WM
Laat loop maar. Aimpoint stel nie teleur
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Re: AIMPOINT MICRO H-2 vir ARH op 458WM
Ek het die ouer Micro H-1 op my .416 rem mag en hy werk baie mooi. Ek glo die H-2 sal net so goed of beter werk.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: AIMPOINT MICRO H-2 vir ARH op 458WM
Op DWB se aanbeveeling besit ek nou 2 x Aimpoint Micro's. Hulle werk bitter goed en hou hulle zero en die belangrikste batterye hou vir jare en jare.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: AIMPOINT MICRO H-2 vir ARH op 458WM
Dankie almal. Ek het die naweek vir my seun een gekoop.
- Louisdewet
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm
Re: AIMPOINT MICRO H-2 vir ARH op 458WM
Hoe was die prys toe? Ek sien hy is nou R9,999 by SO.
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: AIMPOINT MICRO H-2 vir ARH op 458WM
Ek het R8999.00 betaal laasweek by SAFARI. WIldman het my ook gesê hulle het 'n special die week vir dieselfde prys.
- Louisdewet
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm