Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Mooi shotty daai. As daar nie iets besonders aan hom is wat ek nie van weet nie stem ek met die 8K, dalk 10K as mens rustig soek na 'n koper. Daai kolf is iets anders, regtig mooi.