Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Kallie Fernhout
Hero Member
Posts: 994 Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Post
by Kallie Fernhout » Fri Mar 06, 2026 11:46 am
Inlet M5 Bottom Metal. Het Bottom Metal beskikbaar waaroor ons kan gesels maar nie ingesluit by die prys
Ekstra M-Lock rail ge-installeer
Kolf het maar n paar merkies so as jy belanstel kontak my dan stuur ek nog foto's
Barrel channel oop gemaak vir Light Varmint Proefiel loop
Prys R7800 posgeld vir koper se rekening
WhatsApp Image 2026-03-06 at 11.34.07.jpeg
WhatsApp Image 2026-03-06 at 11.34.01.jpeg
WhatsApp Image 2026-03-06 at 11.34.00.jpeg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
cloots49
Full Member
Posts: 226 Joined: Thu Mar 07, 2019 3:00 pm
Post
by cloots49 » Fri Mar 06, 2026 1:03 pm
Hi Kallie
Ek wil nie jou advertensie highjack, maar as daar n iemand lus is vir n bou projek met jou mooi kolf...
Ek het n .308win rem 700 sps tactical wat ek wil verkoop as n aksie vir R7000. ( Die loop nog nooit mooi geksiet)
Groete
Cobus
JacquesSAKO.308
Full Member
Posts: 244 Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Post
by JacquesSAKO.308 » Fri Mar 06, 2026 5:35 pm
Hoe is die kwaliteit van die kolwe? Ek oorweeg om een in te voer vir my .300
Sent from my SM-S938B using Tapatalk
Capt. Yoda
Hero Member
Posts: 13585 Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Post
by Capt. Yoda » Fri Mar 06, 2026 8:20 pm
Baie lekker kolwe. Die prys is omtrent weg gee
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Arnold
Hero Member
Posts: 8010 Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Post
by Arnold » Mon Mar 09, 2026 7:01 am
Ek hou regtig baie van die kolwe en dit is 'n baie mooi kruis tussen die McMillan A5 en A3, soortgelyk aan die "nuwe" McMillan A5-7.
Kwaliteit is regtig goed en dit is 'n stewige kolf, ek het al self een gehad.
Lategan1
Hero Member
Posts: 2956 Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Post
by Lategan1 » Thu Mar 12, 2026 8:49 am
Ek stuur WA.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk
Lategan1
Hero Member
Posts: 2956 Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Post
by Lategan1 » Thu Mar 12, 2026 9:47 pm
Ek moet ongelukkig dit ‘n mis gee.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk