Buffels te jag.
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1871
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Buffels te jag.
Dagse Julle.
Ek en Vlakvark Soldaat het n konsesie op geteken en het Buffels te jag.
Plaas het vrystelljng en is gelee in Thabazimbi.
Ou buffel koei R22500
Jong buffel koei n/a
Jong bul R50k
Gebreekte horing bul R85k
Trofee bulle R130k
Jagter hou die vleis, indien die vleis nie gesoek word nie kan ons prys onderhandel.
Bel vir meer informasie
Rudi
0829784707
Louis
0823792522

Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1491
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Buffels te jag.
Dagsê. Is hierdie vir nou of vir 2026 seisoen?
Groete
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
Groete
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1871
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Buffels te jag.
Van nou af en 2026Eduard Venter wrote:Dagsê. Is hierdie vir nou of vir 2026 seisoen?
Groete
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Buffels te jag.
Hi Rudi
Daai buffels raak nou lekker windgat, kap hulle.
Daai buffels raak nou lekker windgat, kap hulle.
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1871
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Buffels te jag.
So bietjie gewerk die week.
Bos is baie ruig, in die reen gejag, in 40 grade gejag, bosluise was rof, maar nog steets beter as in n sales meeting te sit

Bos is baie ruig, in die reen gejag, in 40 grade gejag, bosluise was rof, maar nog steets beter as in n sales meeting te sit

Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Buffels te jag.
Lekker Rudi ! Baie mooi bul daai
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Buffels te jag.
Oudstryder wat geval het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1702
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Buffels te jag.
Pryse is effens aangepas vir 2026...
Trofee bulle 37"+: R135000
Jong bulle 36"-: R45000
Ou koeie is R25000
Jong koeie R30000
Buffel jagte sluit in 2 nagte se verblyf vir 1 persoon.
Vlakvarke R1000
Bosvarke is R2500
Bird hunting en Vark nag jag pakkette beskikbaar...

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Buffels te jag.
Lekker Rudi!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Buffels te jag.
Ek wil net gou seker maak. Hoe word min 37"geklasifiseer as trofee? Askies vir die vraag maar eks maar dom met sulke goed.Vlakvark Soldaat wrote: Sun Mar 08, 2026 10:03 pm Pryse is effens aangepas vir 2026...
Trofee bulle 37"+: R135000
Jong bulle 36"-: R45000
Ou koeie is R25000
Jong koeie R30000
Buffel jagte sluit in 2 nagte se verblyf vir 1 persoon.
Vlakvarke R1000
Bosvarke is R2500
Bird hunting en Vark nag jag pakkette beskikbaar...
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1702
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Buffels te jag.
Hahaha, jy is reeds die ou by wie ek normaalweg sal raad vra.
Lank en kort G, dit is hoe ons die konsessie pryse by die boer ontvang het.
Lank en kort G, dit is hoe ons die konsessie pryse by die boer ontvang het.
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1871
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Buffels te jag.
Soos Louis se, dis hoe ons dit gekry het.Gerhardu wrote:Ek wil net gou seker maak. Hoe word min 37"geklasifiseer as trofee? Askies vir die vraag maar eks maar dom met sulke goed.Vlakvark Soldaat wrote: Sun Mar 08, 2026 10:03 pm Pryse is effens aangepas vir 2026...
Trofee bulle 37"+: R135000
Jong bulle 36"-: R45000
Ou koeie is R25000
Jong koeie R30000
Buffel jagte sluit in 2 nagte se verblyf vir 1 persoon.
Vlakvarke R1000
Bosvarke is R2500
Bird hunting en Vark nag jag pakkette beskikbaar...
Maar met my 8 buffles in die laaste 7 maande het nog nie een klient kom vra dat hy net RW soek nie.
N harde buffel bul met mooi bosses gepaart met n harde jag was nog altyd goed genoeg.
As jy RW soek, kan ek vir jou kry met n bietjie rondbel, maar maak gereed vir R180 + en $350 per dag

Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Buffels te jag.
Dankie. Want ek dink min is 42 op troffee bulle met die ou meet metode. En met die nuwe metode is min troffee 64.
Sent from my SM-G998B using Tapatalk
Sent from my SM-G998B using Tapatalk
.
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1702
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Buffels te jag.
Verskil tussen trofee en rowland ward...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Buffels te jag.
Hoe werk die nuwe "metode"? Ek wil ook bq iets langer meet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1871
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Buffels te jag.
Capt. Yoda wrote:Hoe werk die nuwe "metode"? Ek wil ook bq iets langer meet

Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
partner
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: Buffels te jag.
Dankies vir die Foto en Beskrywing van Jag Rudi.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Buffels te jag.
Ek voel so oor buffel jag as jy buffel gaan jag oor die boek te maak vat jy meer as ondervinding weg en jy sit jou doel op horing lengte in plek van die ondervinding en respek wat jy moet vat om die dier te gaan jag en soek.
Die lekker ding van buffel jag jy kan nie genoeg daarvan kry nie en alhowel ons almal nie olie maganate is nie spaar ons en maak pkan vir 'n volgende keer. Wie weet dalk sal jy dan iewers op jou buffel jag loopbaan die boek maak maar dit sal bysaak wees en die herhineringe wat jy maak sal baie meer van waarde wees.
Die lekker ding van buffel jag jy kan nie genoeg daarvan kry nie en alhowel ons almal nie olie maganate is nie spaar ons en maak pkan vir 'n volgende keer. Wie weet dalk sal jy dan iewers op jou buffel jag loopbaan die boek maak maar dit sal bysaak wees en die herhineringe wat jy maak sal baie meer van waarde wees.
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1871
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Buffels te jag.
Ek het my loopbaan afgeskop met n 45” toe ek 20 was. Maar, elke koei en bul wat ek van daaraf skiet het en help jag het onthou ek soos gister.Frederik wrote:Ek voel so oor buffel jag as jy buffel gaan jag oor die boek te maak vat jy meer as ondervinding weg en jy sit jou doel op horing lengte in plek van die ondervinding en respek wat jy moet vat om die dier te gaan jag en soek.
Die lekker ding van buffel jag jy kan nie genoeg daarvan kry nie en alhowel ons almal nie olie maganate is nie spaar ons en maak pkan vir 'n volgende keer. Wie weet dalk sal jy dan iewers op jou buffel jag loopbaan die boek maak maar dit sal bysaak wees en die herhineringe wat jy maak sal baie meer van waarde wees.
Ek het nie eers my groot bul ingeslryf vir RW nie.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Buffels te jag.
Vertel my n bietjie meer oor die aandjag pakette, ek neem aan daar is ongelooflik baie vlakvarke en bosvarke te jag in die aand as julle pakette beskikbaar het?
Hoe werk kwes ens, verseker nie so maklik om n kwes te roep in die aand nie?
Hoe werk kwes ens, verseker nie so maklik om n kwes te roep in die aand nie?
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1702
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Buffels te jag.
Hikmicro scope en verkyker...so n kwes kan dalk nog makliker opgespoor word!
Betaal steeds prys per vark, waar die pakket die equipment, bakkie en verblyf insluit...
Betaal steeds prys per vark, waar die pakket die equipment, bakkie en verblyf insluit...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Buffels te jag.
Waar sien ons die aandjag pakkete?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.