Ek het die volgende goed wat moet gaan
* 'n Arctic Max7 14/1 thread Skandinawiese refelx silencer. Ek het hom so rukkie terug by Kaap Agri gekoop vir R4,249. Hy was op my seun se .243 Howa met 'n dunloop en het so 100 skote deur hom. Sy geweer moet nuwe wyer tyres kry, so die een gaan nie meer werk op hom nie _ PRYS R2,450
* Thread cap 14/1 Silver R250
* Thread cap 14/1 R150
* Howa Hogue kolf nog nooit gebruik nie. Is vir 'n dunloop kort aksie geweer - R400
Pryse sluit Koerier/possgeld uit
Kontak my op 0839537357
Arctic Max7 14/1 Silencer & Thread Caps te koop
-
264 Win Mag
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm
Arctic Max7 14/1 Silencer & Thread Caps te koop
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
264 Win Mag
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm
Re: Arctic Max7 14/1 Silencer & Thread Caps te koop
Prys aanpassing - Silencer R2,200
-
264 Win Mag
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm
Re: Arctic Max7 14/1 Silencer & Thread Caps te koop
Silencer R2000
-
264 Win Mag
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm
Re: Arctic Max7 14/1 Silencer & Thread Caps te koop
Silencer verkoop dankie
