Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Enige iets pas hier/ discuss anything here
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13570
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Capt. Yoda »

My bad, PADEL
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13570
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Capt. Yoda »

Ek reken ons kort nog een monoloog hier op die forum om dit n ronde 3 te maak
Iemand wil nie dalk vir ons een begin oor solar power of die voordele van inheemse gras in jou tuin nie?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1879
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Ratel »

Capt. Yoda wrote: Fri Jan 23, 2026 10:48 am Ek reken ons kort nog een monoloog hier op die forum om dit n ronde 3 te maak
Iemand wil nie dalk vir ons een begin oor solar power of die voordele van inheemse gras in jou tuin nie?
Monoloog waar die inheemse gras met n EV trekker gesny word wat deur solar gecharge word. LMGA ++>:
Maak 'n verskil
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by tripodmvr »

Op die Aussie jagforum wat ek besoek was daar 'n item oor die teenstand teen Buffelsgras. Soek julle dalk meer inligting?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Forester »

;)
tripodmvr wrote: Fri Jan 23, 2026 5:47 pm Op die Aussie jagforum wat ek besoek was daar 'n item oor die teenstand teen Buffelsgras. Soek julle dalk meer inligting?
Sit vir ons ‘n youtube video op asb… 😉
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
User avatar
Jcvdb
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Tue Jan 06, 2026 1:03 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Jcvdb »

Vertel my meer van daai buffelgras asb…

Sent from my iPhone using Tapatalk
JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 454
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by JF123 »

Ek wens ek kon buffelsgras kry om te groei op my voorste grasperk
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 903
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Andre308 »

Capt. Yoda wrote: Fri Jan 23, 2026 10:48 am Ek reken ons kort nog een monoloog hier op die forum om dit n ronde 3 te maak
Iemand wil nie dalk vir ons een begin oor solar power of die voordele van inheemse gras in jou tuin nie?
Kan jy met n BMW GS ry op inheemse gras?
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by tripodmvr »

Die Aussie se vraag.

What is wrong with buffel grass?

At the moment, there seems to be a real push against it.

I thought it was a good quality grass for graziers.

What am I missing.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
DeVilliers
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by DeVilliers »

Andre308 wrote: Sat Jan 24, 2026 7:20 am
Capt. Yoda wrote: Fri Jan 23, 2026 10:48 am Ek reken ons kort nog een monoloog hier op die forum om dit n ronde 3 te maak
Iemand wil nie dalk vir ons een begin oor solar power of die voordele van inheemse gras in jou tuin nie?
Kan jy met n BMW GS ry op inheemse gras?
Ek reken ry sommer oor die gras na WBC toe.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Wouter Roets »

;D ;D ;D
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1879
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Ratel »

Ek sien daar is darem 'n nuwe monoloog op pad op die forum. Hehehe. :laugh:
Maak 'n verskil
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13570
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Capt. Yoda »

Ek dink baie keer terug aan n quote van Wouter, mense weet te veel en skiet te min
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2153
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Koos Barnard »

Kaptein, ek dink daai is oorspronklok my quote gewees
Last edited by Koos Barnard on Sun Feb 15, 2026 2:09 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1879
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Ratel »

Wie se quote dit ookal was. Dis die waarheid. Staan ek die week in die wapen winkel om haelgeweer ammo te koop. Is daar so 'n jong Piet wat vir almal wil skool dat dit uiters gevaarlik en onverantwoordelik is om one up in jou SD handwapen te dra. Voor ek iets kon se beduie 'n oom hom hy praat k&k.
Maak 'n verskil
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13570
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Capt. Yoda »

Eks ook so ruk terug deur n pro vertel jy mag net iemand in n SD geval skiet as hy nader as 2m aan jou is anders tel dit dadelik as moord, ekt ma net gese magtag. Ek stry gelukkig nie meer met mense oor sulke 11.1.11 nie, ek se gewoonlik net ek wil ook eendag n geweer he
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Gerhardu »

Ratel wrote: Sun Feb 15, 2026 2:25 pm Wie se quote dit ookal was. Dis die waarheid. Staan ek die week in die wapen winkel om haelgeweer ammo te koop. Is daar so 'n jong Piet wat vir almal wil skool dat dit uiters gevaarlik en onverantwoordelik is om one up in jou SD handwapen te dra. Voor ek iets kon se beduie 'n oom hom hy praat k&k.
Hyt seker ook met sy fiets geval en sy kop gestamp.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Wouter Roets »

Koos Barnard wrote: Sun Feb 15, 2026 2:06 pm Kaptein, ek dink daai is oorspronklok my quote gewees

Korreksie Koos, daai was oorspronklik jou Pa se quote gewees. ; ;)

Daai woorde is nou nog meer van pas as ooit tevore.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13570
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Capt. Yoda »

Koos Barnard wrote: Sun Feb 15, 2026 2:06 pm Kaptein, ek dink daai is oorspronklok my quote gewees
Askies Oom, sal in die vervolg voor ek vir iemand se hy weti wa van hy praat nie se Oom Koos se jy weet te veel en skiet te min
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2153
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Koos Barnard »

Wouter, jy is reg, dit was my pa se quote.
Kaptein, moet dit net nie vir 'n groot, sterk ou sê nie. Op my ouderdom bar fight ek nie meer so goed nie, hê-hê!
Om by julle aan te sluit... dit is verstommend hoeveel strooi mense kan praat oor vuurwapens. Self onlangs so 'n geval gehad. .308 Win is glo wonderlik maar .30-06 skone drek.
Mooi loop
User avatar
Methos
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Methos »

"308 Win is glo wonderlik maar .30-06 skone drek."

Ten minste weet die ou waarvan hy praat ;). Ek stem volhartig saam.
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2153
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Koos Barnard »

Hoe sê die Bybel nou weer: "Antwoord 'n dwaas nie na sy sotheid nie, sodat jy nie net soos hy word nie." Spreuke 26 vers 4.
toxicsox
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by toxicsox »

Wel, in Speuke 25 Vers 24 lees dit: "Liewer bo-op 'n dak woon as saam met 'n twisgierige vrou onder een dak."
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1879
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Ratel »

Methos wrote: Wed Feb 18, 2026 4:42 pm "308 Win is glo wonderlik maar .30-06 skone drek."

Ten minste weet die ou waarvan hy praat ;). Ek stem volhartig saam.
Jy roer die pot nou lekker. ++>: Dis soos die Toyota en Ford kommentaar of die Glock en CZ kommentaar. ++>:
Maak 'n verskil
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13570
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Capt. Yoda »

308 skieters is net dankbaar laat die Creedsters bq van die heat van hulle af vat
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply