Looi van Zebra vel
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Looi van Zebra vel
Dagsê almal.
Vertrou dit gaan goed.
Ek wil graag bietjie uitvind, waar laat julle Zebra velle looi. Ek gaan oor so 2 weke 'n Zebra skiet in die kaap en ek sal graag die vel wil laat looi. Weet julle dan ook wat die wag tydperk is en moontlike kostes. Ek het 'n prys gesien by Game skin safaris. Ek het geen idee wat dit kos nie, so weet nie of hulle prys van R3500 in die kol is nie.
Groete Ben

- swakop_toe
- Jr. Member

- Posts: 52
- Joined: Mon Apr 08, 2013 3:23 pm
Re: Looi van Zebra vel
Zebra is glo 'n etter vel.
Net soos Eland en Gemsbok.
Staaltjie is, jy moet hom nie letterlik nie verder as 50m sleep nie.
Dit daar gelaat, my Eland vel, 2jaar gelede, met die skullcap and horns montering was R2,500.00 en het so 3 maande gevat.
Hulle kan net sekere velle saam looi, so jy wag totdat hulle 'n drom vol kan maak.
Dit was by https://gameskin.co.za/contact/
en ek is 100% tevrede met hul diens.

Norinco 1911A1 45ACP Compact
Howa 1500 .243Win Varminter
LeeEnfield .303
Howa 1500 .243Win Varminter
LeeEnfield .303
-
Friedland
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
Re: Looi van Zebra vel
Ek het laasjaar Junie n zebravel gelooi in Bloemfontein by African Artistry in Bloemfontein. R3500 en dit het 3 maande gevat. Ek is baie tevrede met hulle werk.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Looi van Zebra vel
Al die vet moet van die vel verwyder word. Dit is blykbaar 'n groot taak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Looi van Zebra vel
Pressure washer somertripodmvr wrote: Mon Feb 02, 2026 9:22 am Al die vet moet van die vel verwyder word. Dit is blykbaar 'n groot taak.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Looi van Zebra vel
+1Friedland wrote: Mon Feb 02, 2026 8:15 am Ek het laasjaar Junie n zebravel gelooi in Bloemfontein by African Artistry in Bloemfontein. R3500 en dit het 3 maande gevat. Ek is baie tevrede met hulle werk.
Met n vleisie...
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Looi van Zebra vel
Africa game skin in Durbanville/ Phesantekraal het vir my 10 gedoen wat ek verkoop het en hulle het baie mooi gehouswakop_toe wrote: Mon Feb 02, 2026 12:12 am Zebra is glo 'n etter vel.
Net soos Eland en Gemsbok.
Staaltjie is, jy moet hom nie letterlik nie verder as 50m sleep nie.
Dit daar gelaat, my Eland vel, 2jaar gelede, met die skullcap and horns montering was R2,500.00 en het so 3 maande gevat.
Hulle kan net sekere velle saam looi, so jy wag totdat hulle 'n drom vol kan maak.
Dit was by https://gameskin.co.za/contact/
en ek is 100% tevrede met hul diens.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Looi van Zebra vel
‘n Zebra is van die velle wat die minste hare glip. Ek het al n karkas oornag in die bos gelos en die volgende dag geslag. Nie een haar het geslip nie.
Alle taksiedermie praktyke kan jou help. Oasis in Krugersdorp wat baie leer ook looi het nou nuwe toerusting en jy kry daai vel so dun en sag soos seemsleer (shammy) terug. Ek sal nie sommer weer ander manne n zebra laat brei nie.
Linus van Don Claire in Oranje se werk is baie mooi, sowel as Spirit of Africa in Howick.

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Looi van Zebra vel
Ek kan nie aflei of jy van die Kaap af kom of net daar gaan skiet nie. Ek sal ook Oasis in Krugersdorp aanbeveel.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Looi van Zebra vel
Dankie almal ek waardeer.
Ek het besluit op 'n plek, bietjie goedkoper. Die Zebra wat ek gaan skiet het nie die hoogste kwaliteit vel nie en ek wil graag 'n geweer sak laat maak. So ek sal 'n kans vat op die "goedkoper" plek.

- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Looi van Zebra vel
Ek het n vel as geskenk kry wat deur hulle gedoen is. Baie netjies.Friedland wrote:Ek het laasjaar Junie n zebravel gelooi in Bloemfontein by African Artistry in Bloemfontein. R3500 en dit het 3 maande gevat. Ek is baie tevrede met hulle werk.