Baboonstalker
Is daardie band aan op die foto een van daardie wat die bisley-manne so om die blad haak?
Ek wil weet hoe stabiel so 'n band jou sal laat skiet as jy staan of sit en skiet.
Wie maak of verskaf sulke bande?
Groete Willem
7.62 PLANKGEWEER
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: 7.62 PLANKGEWEER
Willem
Janjak hier van die forum verkoop n lekker skiet belt.
Groetnis
Janjak hier van die forum verkoop n lekker skiet belt.
Groetnis
