My pogings om te "neck size" misluk. As ek die "die" opstel volgens die ingeslote aanwysings val die koeels sommer by die nek van die dop in.
Stel ek die "die" dieper tot die nek genoeg vernou om die koeel stewig te "seat" ,dan het die skouers van die dop so verwyd dat dit nie wil kamer nie.
Ek gebruik 'n RCBS pers.
IS die doppe dalk al te veel kere herlaai sodat verharding plaas gevind het?
Groete Willem
Probleme met 'Lee neck sizing die en 223
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Probleme met 'Lee neck sizing die en 223
wlm
Ek het destyds ook geskukkel met die Collet, as dit die die is waarvan jy praat?
Kyk na hierdie video op You tube (deel 1 en deel 2) en jy sal beslis waardevolle tips sien. Ek het die videos sommer afgelaai met You Tube downloader sodat ek dit 'n klomp keer kan kyk.
http://www.youtube.com/watch?v=mhTUgytUGnM
As jy nie regkom nie, kan ek dit vir jou pos.
Mooiloop!
Hein

Last edited by Hein M. on Sun Sep 18, 2011 1:00 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Probleme met 'Lee neck sizing die en 223
Willem
Ek self het jare lank geglo dit die grootste pot strooi - die collet dies nou. Nadat ek die doppe anneal het het die dies egter perfek gewerk.
So probeer gerus die doppe anneal.
Groete.
Songdaug

Dont tell me, show me......
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Probleme met 'Lee neck sizing die en 223
243
Dit is heel moontlik die probleem.
Mooiloop!
Hein
Dit is heel moontlik die probleem.
Mooiloop!
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Probleme met 'Lee neck sizing die en 223
243 en Hein
Ek gaan maar liewer nie vertel hoe oud die doppe is nie.
Daar is darem nog 'n paar wat kwaad raak as jy van Oom praat!
Sal 'npaar nuwe doppe probeer en weer van my laat weet.

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Probleme met 'Lee neck sizing die en 223
Het self ook onlangs eers met die neck die begin werk. Ook gekry dat die koeels los inpas. My raad is - jy moet hom druk boetie. Die dop word vasgedruk teen die matrys binne en daarom is 'n bietjie meer geweld in orde.wlm wrote: 243 en Hein
Ek gaan maar liewer nie vertel hoe oud die doppe is nie.
Daar is darem nog 'n paar wat kwaad raak as jy van Oom praat!
Sal 'npaar nuwe doppe probeer en weer van my laat weet.
Groete Willem
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Probleme met 'Lee neck sizing die en 223
Gelukkig het ek nog nie probleme met my .243 se Lee collet neck die en .308 se redding neck die probleme gehad nie.
Groetnis
Groetnis
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Probleme met 'Lee neck sizing die en 223
Tripodmvr
Dit is juis by die drukslag wat ek probleme optel. Die skouers van die doppe sit so uit dat hulle nie in die Sako se kamer pas nie. (die slot wil nie toegaan nie)

- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Probleme met 'Lee neck sizing die en 223
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Probleme met 'Lee neck sizing die en 223
Die die is dan te diep ingedraai as dit gebeur. Lees die instruksies baie mooi.wlm wrote: Tripodmvr