300 meter afstand
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 391
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
300 meter afstand
Hallo julle ek wil bietjie uitvind as jy op 10m skiet met 15mm groep en bv 300m toe gaan en die groep maak oop na kom ons se 30mm hoe maak jy nou moet jy speel met die pint of meer kruit gooi .
Ek luister graag.
Ek luister graag.
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 300 meter afstand
As jy 'n 3 skoot 30mm groep op 300m skiet dan is dit amper 1/3 MOA, wat uitstekend is. Hou op met ladingontwikkeling en skiet daardie lading.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 391
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: 300 meter afstand
Dagse Tripod kom ons se dit is groter 100mm my kop draai so en kan nie dink wat om te maak nie
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 300 meter afstand
Het jy werklik geskiet en wat het jy gekry?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 300 meter afstand
Met watter geweer het jy geskiet en teen watter spoed?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 391
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: 300 meter afstand
REmington Adl 6.5 creedmoor speod 2706fps
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 300 meter afstand
Skiet jy nie onder die teiken nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 391
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: 300 meter afstand
Hallo daar ek was vandag by die skiet baan en die volgende geskiet ek plaas die ander fotos ook hierdie was op 100metr
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by vlakvarkbeer on Sat Dec 27, 2025 3:48 pm, edited 2 times in total.
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 391
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: 300 meter afstand
Ek het die ander fotos by gesit
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 300 meter afstand
Skiet form en recoil management raak baie meer belangrik op verder afstande.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2160
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: 300 meter afstand
Teoreties:vlakvarkbeer wrote: Fri Dec 26, 2025 12:21 pm Hallo julle ek wil bietjie uitvind as jy op 10m skiet met 15mm groep en bv 300m toe gaan en die groep maak oop na kom ons se 30mm hoe maak jy nou moet jy speel met die pint of meer kruit gooi .
Ek luister graag.
100m = 15mm
200m = 30mm
300m = 45mm
400m = 60mm
As hy heelwat meer as dit oopmaak is daar ander fout.
- Hoeveel wind was op die baan?
- Wat maak hy met n ander skut?
- Hoe gereeld kry jy die groeperings? Elke keer op die baan, of was dit eenmalig?
-
jager
- Newbie

- Posts: 24
- Joined: Tue Sep 21, 2021 3:58 pm
Re: 300 meter afstand
Parralax en die geweer waterpas hou het ook 'n groter invloed op langer afstande. Ek sou daar begin kyk.
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 391
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: 300 meter afstand
Dagse julle dankie vir die advies ek het S365 gebruik niks kleiner as 25mm nie dop is oom baie vol dan het ek ook IMR4350 gebruik bietjie beter 20mm en spoed was 2680 toe kyk en weer die boek van denel hy se S355,S341 en S365 so 341 is baie stadig so toe try ek S355 dit het baie beter gegaan spoed so by 2700 so hier is ek die wind was stil dis die eerste keer vir die ladings ek het ook 140gr cc geskiet maar met S365 maar groep 20mm.Hornady se 129 interlok het ook mooi geloop en ek laai die selfde maar toe kom hulle nie weer so nie.
Dankie vir Drj dit gee vir my n goeie lyn van skiet as ek sie hoe van die manne kan skiet 20mm op 500m eish dan weet ek nie.
Dankie vir Drj dit gee vir my n goeie lyn van skiet as ek sie hoe van die manne kan skiet 20mm op 500m eish dan weet ek nie.
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 391
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: 300 meter afstand
Ek het alles weer opgestel en seker gemaak hy is waterpas en reg.. Dankiejager wrote: Sat Dec 27, 2025 9:31 pm Parralax en die geweer waterpas hou het ook 'n groter invloed op langer afstande. Ek sou daar begin kyk.
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2160
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: 300 meter afstand
Gaan kyk na die gewere wat hulle gebruik - dit is enorme dik lope op ekstra breë kolwe met meer ekstra's as 'n resieskar. En daar is ook net enkele kalibers wat dit kan doen. Die meeste jagklibers werk nie vir "20mm op 500m" nie.vlakvarkbeer wrote: Sun Dec 28, 2025 10:45 am Dagse julle dankie vir die advies ek het S365 gebruik niks kleiner as 25mm nie dop is oom baie vol dan het ek ook IMR4350 gebruik bietjie beter 20mm en spoed was 2680 toe kyk en weer die boek van denel hy se S355,S341 en S365 so 341 is baie stadig so toe try ek S355 dit het baie beter gegaan spoed so by 2700 so hier is ek die wind was stil dis die eerste keer vir die ladings ek het ook 140gr cc geskiet maar met S365 maar groep 20mm.Hornady se 129 interlok het ook mooi geloop en ek laai die selfde maar toe kom hulle nie weer so nie.
Dankie vir Drj dit gee vir my n goeie lyn van skiet as ek sie hoe van die manne kan skiet 20mm op 500m eish dan weet ek nie.
Het jy al met QL/GRT gewerk om 'n lading te ontwikkel? Die spoed is net 'n aanduiding van wat in die dop gebeur. As alles nie harmonies is nie kan dit nie werk nie.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 300 meter afstand
Wat Ds J noem word baie kere omgesit na spoed van die projektiel. Die nodespoed met S365 gaan heelwaarskynlik hoër wees as met S355. Daardie inligting kom uit wanneer GRT of QL gebruik word om berekeninge te doen.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 391
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: 300 meter afstand
Dagse julle voorspoed vir die nuwe jaar.
Ek het die program GRT gebruik maar daar moet altyd fyner gesny word op wat die program se so dis hoekom ek maar vra moet die pint in of uit wat sal die groep maak oop of toe ek bly partykeer by een lengte en hoop hy werk ek hoop ek verduidelik reg.
Ek het die program GRT gebruik maar daar moet altyd fyner gesny word op wat die program se so dis hoekom ek maar vra moet die pint in of uit wat sal die groep maak oop of toe ek bly partykeer by een lengte en hoop hy werk ek hoop ek verduidelik reg.
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 391
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: 300 meter afstand
Oom Tripod kan jy kyk op Qload wat se data hy gee. Dankie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 300 meter afstand
Ek het jou lading met 73mm TPL en 'n spoed van 2700vps gebruik om albei programme te kalibreer. Die aanbevole lading is 38,1 of 38,2gr en spoed van so 2665vps. Met S355 gaan jy nie by S365 se 2700vps uitkom nie. Dit brand te vinnig. Kyk na die drukvlakke en dan sal jy verstaan.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 391
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: 300 meter afstand
Hallo almal
Ek het S365 gebruik 42.3gr maar die dop is vol en compress die punt groeppering so 25mm tot 20 mm ek het 40.3 ,40.8,41.3 ,41.8,42,42.3 gelaai op 42 was dit nie sleg nie so 20mm alles PMP slagdoppies en nosler se 140cc spoed van min 2576 tot max 2760 fps .Ek het ook oorgegaan na IMR 4350 40.5,40.9,41.3 en min 2590 tot max 2688 fps toe 41.8 42.2 ,42.5 spoed min 2656 tot max 2700fps so dis waar ek is op 4350 so 20mm 143 eldx maar met S355 het dit sommer beter gegaan 15mm op n tyd 143 eldx so dis n mond vol .
OOm Tripod ek sal bietjie laai en sien wat hy maak en laat weet.
Ek het S365 gebruik 42.3gr maar die dop is vol en compress die punt groeppering so 25mm tot 20 mm ek het 40.3 ,40.8,41.3 ,41.8,42,42.3 gelaai op 42 was dit nie sleg nie so 20mm alles PMP slagdoppies en nosler se 140cc spoed van min 2576 tot max 2760 fps .Ek het ook oorgegaan na IMR 4350 40.5,40.9,41.3 en min 2590 tot max 2688 fps toe 41.8 42.2 ,42.5 spoed min 2656 tot max 2700fps so dis waar ek is op 4350 so 20mm 143 eldx maar met S355 het dit sommer beter gegaan 15mm op n tyd 143 eldx so dis n mond vol .
OOm Tripod ek sal bietjie laai en sien wat hy maak en laat weet.
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 391
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: 300 meter afstand
Oom Tripod net n regstelling die punte op Qload is 140gr ek skiet die 143 eldx kan jy verstellings doen asb. Dankie
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 300 meter afstand
1. Die GRT beeld is gestoor as 143ELDX, maar het 'n 140gr koeël gebruik in die berekening.vlakvarkbeer wrote: Fri Jan 02, 2026 7:56 am Oom Tripod net n regstelling die punte op Qload is 140gr ek skiet die 143 eldx kan jy verstellings doen asb. Dankie
2. Om verwarring uit te skakel, tabuleer die dryfmiddel, koeël, looplengte, TPL en H2O boaan en gee dan grein dryfmiddel met die spoed verkry.
3. Doen dit vir al die dryfmiddels.
4. Stuur dit na my forumnaam plus @gmail.com en dan kan ek rustig daarna kyk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 391
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: 300 meter afstand
Ok sal so maak gee so bietjie tyd hardloop rond. Dankie
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor