Is die mense f@kken mal om dit vir n jakkals te betaal
Mak rooijakkalse te koop
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Mak rooijakkalse te koop
Ek sien in laas week se Lanbou Weekblad bladsy163 adverteer iemand 4 klein mak rooijakkalstefies vir R8000 om almal te vat.
Is die mense f@kken mal om dit vir n jakkals te betaal
, ek sal verniet hulle nekke omdraai.

Is die mense f@kken mal om dit vir n jakkals te betaal
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
300Winmag
Re: Mak rooijakkalse te koop
Blok - reken hoe gaan jy reuns kan roer as daai tewe op hitte raak.
-
Corumana
Re: Mak rooijakkalse te koop
Kan sien wie is die plaasboer hier. Ek wil hulle nie verniet he nie.
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: Mak rooijakkalse te koop
Baie interessante stelling...300Winmag wrote: Blok - reken hoe gaan jy reuns kan roer as daai tewe op hitte raak.
