.17HMR en n rooibok.

Post Reply
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

.17HMR en n rooibok.

Post by G-force »

My pel het n rooibok vir n potjie kos storie gesoek.Iets van sy herdenking van sy troudag. ???Ek en hy ry toe sommer saterdag gougou na my ander pel se plaasie op Rust de Winter so 45 min se ry van my af.Ek het die ooitjie agter die kop gepiets met die 17gr koeltjie wat teen 2550fps trek.Skoot effens laag en het haar in die boonste nek verwel getref.Sy het geval asof sy met n 375 geskiet is.Sy was 55m van my af.Die lading maak 245fpe.
[img width=468 height=480]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... one033.jpg[/img]
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
300Winmag

Re: .17HMR en n rooibok.

Post by 300Winmag »

Mooi skoot - ek sou die tyd van die jaar bang gewees het
die ooie is al te v?r dragtig om een te skiet.
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: .17HMR en n rooibok.

Post by G-force »

300Winmag wrote: Mooi skoot - ek sou die tyd van die jaar bang gewees het
die ooie is al te v?r dragtig om een te skiet.
Jy is 100% reg.Ek het dit met die eienaar bespreek en hy het gese hy het te veel ek moet maar n jonger ooi probeer skiet wat lyk of sy nie dragtig is nie...gelukkig het ek reg geraai en sy was nie.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: .17HMR en n rooibok.

Post by BLOK »

Mooi gegooi, ek dink dis daai geweer se kos daai naby nek en kopskote op rooibok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Post Reply