Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Hi manne ek verkoop n GRS Hunter in Nordic Wolf kleur. Hy is vir n Rem Kort Aksie. Ek wil graag oor gaan na n chassis toe. Prys is R9000. Kolf self is in bitter goeie kondisie. Sy recoil pad gaan net moet vervang word iewers. Hy is gebed ook.