Hi Manne,
Ek vertrou dit gaan goed. Ek het besluit om na 10 jaar van goeie diens my Glock te opgradeer.
Ek sit myne in die mark maar met die voorwaarde dat ek hom nog kan gebruik tot my nuwe pistool se lisensie deur kom.
Die pistool het holster wear want hy was baie gedra maar skiet elke keer as sneller getrek word
Pakkie is as volg:
- Glock 19 Gen 4 met 2lb connecter in.
- 3 x 15 rondte magesyne
- Battlegear IWB Holster
- Battlegear OWB Holster.
- Ek sal sodra my lisensie deurgaan die pistool oorgee op ń storingspermit ook
Verkoop vir R7000 onderhandelbaar.
Glock micro Roni Gen 4 ongebruik nog nat nuut vir R4000
Of vat die hele pakkie vir R10 000
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Glock 19 Gen 4 pakkie te koop
-
JacquesSAKO.308
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Glock 19 Gen 4 pakkie te koop
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
JacquesSAKO.308
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Re: Glock 19 Gen 4 pakkie te koop
My kontak nommer
084 agt69 vier967
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
084 agt69 vier967
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
-
Friedland
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
Re: Glock 19 Gen 4 pakkie te koop
Pas die Roni op die Gen 5 ook of net n Gen 4?
-
JacquesSAKO.308
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Re: Glock 19 Gen 4 pakkie te koop
Hy is Gen 5 en Gen 4 compatible. Geno het tans eerste keuse op die pakkie, ek sien hom Vrydag of Saterdag en sal dan laatweet of hy nog beskikbaar isFriedland wrote:Pas die Roni op die Gen 5 ook of net n Gen 4?
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
-
Friedland
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
Re: Glock 19 Gen 4 pakkie te koop
Dankie. Ek sal die Roni vat as Geno nie die pakkie vat nie.
-
JacquesSAKO.308
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Re: Glock 19 Gen 4 pakkie te koop
Pakkie verkoop aan Geno
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Sent from my SM-S901E using Tapatalk

