Gesoek .204 Ruger in CZ 527 of Ruger M77

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1179
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Gesoek .204 Ruger in CZ 527 of Ruger M77

Post by Lourens »

Dag ouens,

Soos die opskrif lees - Ek is opsoek na n .204 Ruger in n CZ 527 of Ruger M77. Indien jy van iets weet sal ek waardeer indien jy my asb op sy spoor kan sit. Gooi my sommer 'n whatsapp by 082 3ses4 077ses asb.

Groete
Post Reply