Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Dis weer tyd vir die Kaapse Mes-klub se skou. Ek het verlede jaar n paar messe wat ek vir die skou gemaak het hier gewys en daar was belangstelling van n paar lede om die volgende een by te woon.
Dis Saterdag en Sondag 25 en 26 Okt in Tygervallei.
Kom loer gerus in en sê hallo as jy in die omgewing is.
Ek gaan nie self hierdie jaar uitstal nie, maar dit gaan ons grootste skou nog wees.